Na verkope Tasco Scope

Post Reply
MEESTER
Newbie
Newbie
Posts: 13
Joined: Tue Oct 26, 2010 12:38 pm

Na verkope Tasco Scope

Post by MEESTER »

Ek het n Tasco Titan 3 - 9 x 42 tweedehands gekoop saam met 300 Win so 15 jaar gelede. Die kruishaar het op een sy gebreek. Het dit in Bloemfontein by geweersmid ingegee maar na twee maande terug ontvang kan nie herstel word nie. Is dit maar call a day of is daar raad. Ek was altyd onder die indruk Tasco het lewenslange waarborg en diens.

Help met raad asb of naam en adres wie dit kan herstel.

Dankie.
User avatar
Blackie Swart
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 422
Joined: Sat Apr 02, 2011 7:48 pm

Re: Na verkope Tasco Scope

Post by Blackie Swart »

Ek sal ook graag wil hoor want ek self sit met Tasco scope wat se kruishaar af is.Wag nou al amper 3 jaar en is nog nie herstel nie.Lyk my ek moet die buis maar weggooi.
Groete
Blackie
Gooi mielies
.308 Sako TRG, .243 Remmington, , .22 Brno model 2e
vernon
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 54
Joined: Tue Oct 04, 2011 3:12 pm

Re: Na verkope Tasco Scope

Post by vernon »

Hi

Proebeer Oom WP Fourie of oom PH Roux hulle werk saam Binocular Services  Boksburg naby Denel,Hulle het een van my Scopes regemaak en nuwe kruishare ingesit.Hulle is van die manne wat Zeiss regmaak in SA.
(011) 921-4431 (W)
083 312 4733 of 082 847 8298

Groete
Vernon
.22 Brno
243 Remington
338 Custom.
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4597
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Na verkope Tasco Scope

Post by James Wilson »

weet ieamn wie is Tasco se apmtelikke agente
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Na verkope Tasco Scope

Post by Beretta »

Jagbehep
Het vir jou n pm gestuur met die details
Oom Beretta
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Na verkope Tasco Scope

Post by Geno »

Bushnell Performance Optics South Africa
Unit 6 Rodium industrial Park
Fabriek St Strydom Park
2160 Randburg

Tel: 011 792 5408
Fax: 011 792 5258
E-Pos: info@bpo-sa.com
Goed, beter, 6millimeter!
Post Reply