Mono konstruksie koe?ls
Barnes GSC HV Hornady Nosler Frontier Goodnel
Metode van verv Pers Draai Pers Pers Draai Draai
Eienskappe Gegroef Dryfbande Gegroef Gegroef Gegroef Glad
Akkuraatheid Goed Goed Goed Goed Goed Goed
Vleisskade Min Min Min Min Min Min
Hardheid Bros Bros Taai ? ? Hard
Spes eienskappe X vorm Dryfbande ? ? ? ?
Aanbevole skootpl Hart-long Hart-long Hart-long Hart-long Hart-long Hart-long
Penetrasie Baie goed
Blom Skerp sny Afbreek Blom mooi ? ? Lelie
Terminale effek Baie goed Baie goed Baie goed ? ? Lang dood
Lees die afgelope tyd die verskillende plasings oor die verskillende monos. Het nou 'n opsomming in Excel gedoen en toon dit hierbo. Dit is nie volledig nie en die ? teken dui op geen kennis van my kant. As mens so-iets kan saamstel dan kan dit 'n nuwe herlaaier of gebruiker van groot nut wees. Dit sal beter wees as om vyf verskillende onderwerpe te moet deurlees. Die opstelling is baie plooibaar - verdere kenmerke of eienskappe soos spoed en gewig kan byegevoeg word en alle kommentare kan gekonsolideer word. Ek het selfs die eerste Goodnels bygevoeg want party van ons gebruik dit nog.
Monolitiese koeels : vergelyking
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Monolitiese koeels : vergelyking
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Monolitiese koeels : vergelyking
tripodmvr
Ek dink hierdie is n goeie topic waar alle inligting en foto's dalk van die verskillende koeels gegee en geplaas kan word. Dalk kan die topics vir spesifieke koeels slegs oor daardie koeel handel en dit dan maklik hou.
Groetnis
Ek dink hierdie is n goeie topic waar alle inligting en foto's dalk van die verskillende koeels gegee en geplaas kan word. Dalk kan die topics vir spesifieke koeels slegs oor daardie koeel handel en dit dan maklik hou.
Groetnis
- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
Re: Monolitiese koeels : vergelyking
As ons dalk pryse ook vergelyk tussen die verskillende monolitiese koeels. Kies 'n kaliber as voorbeeld vir die pryse?
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
-
Gerard
Re: Monolitiese koeels : vergelyking
Loshande die gewildste een is 30 kaliber 150gr.
Posgeld en BTW ingesluit:
GSCHV 150gr = R490.00 per 50
GSCFN 145gr = R294.00 per 50
GSCSP 158gr = R392.00 per 50
GSCHP 150gr = R392.00 per 50
Posgeld en BTW ingesluit:
GSCHV 150gr = R490.00 per 50
GSCFN 145gr = R294.00 per 50
GSCSP 158gr = R392.00 per 50
GSCHP 150gr = R392.00 per 50