Waterbok bul of Koei?
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Waterbok bul of Koei?
Ek wil graag uitvind wat is die gewig verskil tussen n jong Waterbok Bul (Onder 15") en n Waterbok koei?
Die prys is amper dieselfde. Sal die koeie se vleis aansienlik beter wees of redelik dieselfde aangesien dit n jong bul is?
Die prys is amper dieselfde. Sal die koeie se vleis aansienlik beter wees of redelik dieselfde aangesien dit n jong bul is?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Waterbok bul of Koei?
Glo die jong bul sal gaaf wees en dan kan jy darem n foto vat met n ding met hornigs
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Waterbok bul of Koei?
'n jong bul sal seker so tussen 90 & 120 kg wees (hang ook maar af van 'n paar goed), en vleis is baie lekker. Daar is vir my nie rerig 'n verskil in smaak t.o.v. koei vs bul nie.....dit hang ook af of jy hom reg hanteer tot hy in die koelkamer hang.
Om te se' een is sagter as 'n ander is moeilik. Ons skiet maar gewoonlik bulle omdat dit is wat die veld ons gee.
Om te se' een is sagter as 'n ander is moeilik. Ons skiet maar gewoonlik bulle omdat dit is wat die veld ons gee.
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Waterbok bul of Koei?
Wat weeg n koei +/-?
Dit maak eintlik nie eers saak nie, die bulle is R500 goedkoper so hopelik loop n bul voor my in.
Dit maak eintlik nie eers saak nie, die bulle is R500 goedkoper so hopelik loop n bul voor my in.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Waterbok bul of Koei?
Ek praat onder koreksie maar ek dink karkas is so 80kg tot 85kg en dalk nou en dan bq oor die 90kg. Is een van die beter vroulike diere om te skiet
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Duif
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Wed Mar 07, 2018 10:07 am
Re: Waterbok bul of Koei?
Ons het die laaste paar jare al so 6 koeie geskiet en die gemiddelde gewig is so 90kg met die ligste 75kg en die swaarste een was laas jaar geskiet 123kg, maar jy kry nie sommer 'n koeie daardie grote nie.
Hierdie een was die 123kg en my dogter het hierdie een geskiet wat 89kg uitgeslag het.
Hierdie een was die 123kg en my dogter het hierdie een geskiet wat 89kg uitgeslag het.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Savage AXIS II XP .308 Win
Savage Mod 11 .260 Rem
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Savage AXIS II XP .308 Win
Savage Mod 11 .260 Rem
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: Waterbok bul of Koei?
Passop net vir n waterbok koeie wat maklik n 60kg vers is as hul alleen staan. Daai groot ore en hare laat hul groter lyk as hul alleen is.
Swaarste bul wat ek geskiet het was 143kg 31"
Swaarste bul wat ek geskiet het was 143kg 31"
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Waterbok bul of Koei?
Sako
n Bul onder 15" duim gaan nog baie jonk wees so die vleis gaan verseker goed wees. Koeie se gewig is baie dieselfde as koedoe koeie sin, ek praat nie van daai goed van die Oos Kaap wat soos koedoe's lyk nie. So koei sal die roete wees om te gaan. Wees net by as dit kom by afslag tyd. Sorg dat daar drie manne die werk doen. Twee wat die vel vashou en sorg dat geen hare aan die vleis raak nie en een wat die slagwerk doen. Moet ook nie pens trek voor jy die vel afhaal nie. Haal eers die vel af en trek dan die pens. Sny ook dadelik die pote by die kniee af alvorens julle begin slag. Meeste mense is dit eens dat dit van die beter vleis daarbuite is. Terloops groot bulle kan maklik draai bo 180kg.
En voor ek vergeet gaan geniet die jag.
Wouter

+1Wouter Roets wrote:Sako

- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Waterbok bul of Koei?
Jy soek vir bollie Wouter......Wouter Roets wrote: ek praat nie van daai goed van die Oos Kaap wat soos koedoe's lyk nie.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Waterbok bul of Koei?
Frikkels ek wil net seker maak Sako verstaan dat die waterbok koeie nie 50kg uitslag nie.Frikkie Coetzee wrote:Jy soek vir bollie Wouter......Wouter Roets wrote: ek praat nie van daai goed van die Oos Kaap wat soos koedoe's lyk nie.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Waterbok bul of Koei?
hahahahaha lmga
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Kotze .204R
- Full Member

- Posts: 186
- Joined: Mon Jul 06, 2015 9:58 am
Re: Waterbok bul of Koei?
Ek wil graag hoor wat weeg n volwase bul omtrent ek beoog om volgende week 1 te soek in die Rooibokkraal area.
375 Ruger Howa
308 BSA Bisley
260 Tikka CTR
.22 BRNO
.223Norinco
12BR CBC
Glock27
.38sp
308 BSA Bisley
260 Tikka CTR
.22 BRNO
.223Norinco
12BR CBC
Glock27
.38sp
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Waterbok bul of Koei?
Ek het die week 'n bul geskiet wat 111kg uitgeslag het geen vet nie. Nou nie 'n monster nie maar 'n volwasse bul. Glo jy sal groter kry as daar baie waterbokke is.Kotze .204R wrote:Ek wil graag hoor wat weeg n volwase bul omtrent ek beoog om volgende week 1 te soek in die Rooibokkraal area.
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Waterbok bul of Koei?
Ek kon toe nie n Waterbok kry nie, maar kon darem die bulletjie kry.
30-06, 180gr Nosler Accubond, 255m.
Die koeel, het uitstkend gewerk.
30-06, 180gr Nosler Accubond, 255m.
Die koeel, het uitstkend gewerk.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Willeboer
- Full Member

- Posts: 204
- Joined: Sat May 16, 2015 10:11 am
Waterbok bul of Koei?
Baie geluk op die mooi bul. Ek neem aan julle het bietjie gesweet om hom van daai koppie af te dra.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sako 300H&H
Howa Varmint 6XC
Remington Target Master .22
Smith Wesson M&P 9
Howa Varmint 6XC
Remington Target Master .22
Smith Wesson M&P 9
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Waterbok bul of Koei?
Baie dankie.Willeboer wrote:Baie geluk op die mooi bul. Ek neem aan julle het bietjie gesweet om hom van daai koppie af te dra.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Dit was nie maklik nie, maar verseker die moeite werd.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Waterbok bul of Koei?
Geluk Sako met n baie mooi bok!
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Waterbok bul of Koei?
mooi bul daai! geluk
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Waterbok bul of Koei?
Baie geluk met ñ mooi bul
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"