Entry level double
- 30-0Kwes
- Full Member

- Posts: 136
- Joined: Wed Nov 21, 2012 10:06 am
Entry level double
Is daar so iets soos 'n entry level double?
Waarna sal jy kyk as 'n beginer met min kennis oor n double?
Kaliber, maak, prys natuutlik, ens?
Waarna sal jy kyk as 'n beginer met min kennis oor n double?
Kaliber, maak, prys natuutlik, ens?
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Entry level double
Wat wil jy jag - grootte van prooi sal kaliber dikteer.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- 30-0Kwes
- Full Member

- Posts: 136
- Joined: Wed Nov 21, 2012 10:06 am
Re: Entry level double
Vir my is buffel bo an die lys, maar ook van die groter bok spesies soos Eland, Bwb, ens.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Entry level double
Bly maar weg van die goedkoper dubbels…
Kaliber gewys sal iets soos 'n 450/400 jou goed behandel vir jou behoeftes.
Party ouens is gelukkig met Merkel, ander nie.
Heym en Verney Carron blyk die meeste aftrek te kry deesdae.
Kaliber gewys sal iets soos 'n 450/400 jou goed behandel vir jou behoeftes.
Party ouens is gelukkig met Merkel, ander nie.
Heym en Verney Carron blyk die meeste aftrek te kry deesdae.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- tau
- Hero Member

- Posts: 3953
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Entry level double
Krieghoff se ouer roere was baie goed en in hulle prysklas word dit seker as "entry level" beskou. Ek weet die slimmer manne beweer die nuwes is nie dieslefde gehalte nie.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Entry level double
'n 9,3x74 is 'n opsie as jy dit slegs een of twee keer vir buffel gaan gebruik.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Monster
- Sr. Member

- Posts: 362
- Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am
Re: Entry level double
Ek was verbaas oor Ralph Badenhorst se dubbel pryse en sal graag een van hulle koop. Die PH modelle het niks fancy op nie en was baie goed geprys
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1843
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Entry level double
Daar is hoeka 'n man hier wat mal is oor hulle kolwe, veral die stuk hout voor die sneller. Waar is Pappabeer nou?Monster wrote:Ek was verbaas oor Ralph Badenhorst se dubbel pryse en sal graag een van hulle koop. Die PH modelle het niks fancy op nie en was baie goed geprys
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13576
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Entry level double
LoopSoosStroop wrote:Daar is hoeka 'n man hier wat mal is oor hulle kolwe, veral die stuk hout voor die sneller. Waar is Pappabeer nou?Monster wrote:Ek was verbaas oor Ralph Badenhorst se dubbel pryse en sal graag een van hulle koop. Die PH modelle het niks fancy op nie en was baie goed geprys
Hyt gese hy is reeds vandag besig om sy nuutste RB roer in te skiet
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Johan van Wyk
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Fri Jan 10, 2014 10:00 am
Re: Entry level double
Ek weet nie wat al die vervaardigers se dubbels kos nie maar "goedkoop" en "dubbel" hoort in my beskeie mening nie in een sin nie. Dit gaan tot `n groot mate afhang wat jou begroting is, en wat jy kan kry daarvoor.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7557
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Entry level double
Johan
Ek neem aan daar gaan so n uitnodiging na 30-0kwes se kant toe gaan om so n glasie of twee whiskey te kom nuttig.
Groetnis
Wout
Ek neem aan daar gaan so n uitnodiging na 30-0kwes se kant toe gaan om so n glasie of twee whiskey te kom nuttig.
Groetnis
Wout
-
Eland
- Jr. Member

- Posts: 54
- Joined: Tue Jun 02, 2015 9:09 am
Re: Entry level double
Enige dubbel is maar n duur storie al kyk jy net na die ammunisie wat saam dit gepaard gaan.
Doen maar huiswerk en bekyk die beskikbaarheid van ammunisie komponente en wat jy beplan om te jag voor jy besluit op die cal.
9.3, 375 & 450 komponente is relatief vollop, doppe kan van tyd tot tyd duur of skaars wees
450/400 punte is nie volop nie, Peregrine maak hulle wel en is n goeie keuse.
470 is volop. moontlik ook jou algemeenste dubbel en goed geprys in vergelyking.
500 en op raak net buitensporig.
Ek het besluit op n VC in 470NE, het ook n deposito neergesit op n 450/400 Sabatti, maar nie baie gelukkig met die regulasie nie en het liewer ontrek.
Die VC nadat die aangepas is vir my, skiet soos n droom en groepeer wonderlik sonder moeite met van die beter gehalte fabrieks ammunisie as Hornady se DGX reeks (ek oeffen net met Hornady) Norma, Barnes en handladings groepeer onder n duim. maar bygese, ek het n red dot sight laat op sit wat bitter baie help, al doen dit afskiet aan die geweer se traditionele voorkoms.
Heym & Merkel is ook gladnie sleg nie.
Maak net seker van die waarborg indien jy mono solids wil skiet, party fabrikate waarborg net met FMJ.
9.3x74 is marginaal vir buffel, ek persoonlik sal dit nie aanbeveel nie.
Kans is groot dat die dubbel se regulasie teen n laer FPS gaan wees, as n 9.3x62.
Die laer spoed kan jou patroon affekteer deur nie voldoende "oop" te maak nie en te reageer soos n solid met n verminderde wond kanaal.
Sterkte met jou keuse!

375 H&H
30.06 BRNO
308 Musgrave
.38 S&W
12Gauge Iver & Johnson
.22 Anschutz
...To be continued...
30.06 BRNO
308 Musgrave
.38 S&W
12Gauge Iver & Johnson
.22 Anschutz
...To be continued...
-
Johan van Wyk
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Fri Jan 10, 2014 10:00 am
Re: Entry level double
Hang af van die begroting en wat op die mark is op `n gegewe stadium, Wouter!Johan van Wyk wrote:Ek weet nie wat al die vervaardigers se dubbels kos nie maar "goedkoop" en "dubbel" hoort in my beskeie mening nie in een sin nie. Dit gaan tot `n groot mate afhang wat jou begroting is, en wat jy kan kry daarvoor.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Entry level double
Op die tweedehandse mark kan mens partykeer goeie winskoppie optel.
Timming en geld moet net beskikbaar wees. Daar is nou 'n redelike goeie 500NE beskikbaar van een van die ouer BASA lede seker nie meer as 50 skote deur hom nie.
Timming en geld moet net beskikbaar wees. Daar is nou 'n redelike goeie 500NE beskikbaar van een van die ouer BASA lede seker nie meer as 50 skote deur hom nie.
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Entry level double
Eland wrote:
Ek het besluit op n VC in 470NE, het ook n deposito neergesit op n 450/400 Sabatti, maar nie baie gelukkig met die regulasie nie en het liewer ontrek.
Was die betrokke Sabatti waarna jy gekyk het nuut, of een van die fatale Cabellas modelle wat “gereguleer” is deur die kroon met n dremmel te molesteer?
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- 30-0Kwes
- Full Member

- Posts: 136
- Joined: Wed Nov 21, 2012 10:06 am
Re: Entry level double
Dankie vir almal se advies so ver. Hoor nog graag van julle
-
Eland
- Jr. Member

- Posts: 54
- Joined: Tue Jun 02, 2015 9:09 am
Re: Entry level double
Die betrokke Sabatti was blykbaar die plaaslike agent se Demo model. Eks goed bewus van die Sabattis wat so gemolesteer was, maar die ene was nog in n baie goeie kondisie so op die oog af.Pappabeer wrote:Eland wrote:
Ek het besluit op n VC in 470NE, het ook n deposito neergesit op n 450/400 Sabatti, maar nie baie gelukkig met die regulasie nie en het liewer ontrek.
Was die betrokke Sabatti waarna jy gekyk het nuut, of een van die fatale Cabellas modelle wat “gereguleer” is deur die kroon met n dremmel te molesteer?
375 H&H
30.06 BRNO
308 Musgrave
.38 S&W
12Gauge Iver & Johnson
.22 Anschutz
...To be continued...
30.06 BRNO
308 Musgrave
.38 S&W
12Gauge Iver & Johnson
.22 Anschutz
...To be continued...
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1843
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Entry level double
Bring vir my twee Howa .375 Rugers en ek sweis vir jou 'n ding aanmekaar.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering