Middag
Kan iemand my meer vertel van die ou haelgeweer?
Die lisensie wys dis 'n John Hutten 16br
John Hutten 16Br ou haelgeweer
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
John Hutten 16Br ou haelgeweer
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: John Hutten 16Br ou haelgeweer
Dis wat op lisensie staan

Op die loop staan daar blykbaar
joh. erhart rk hofluchgenmac ger in marburg 4/D
joh. erhart rk hofluchgenmac ger in marburg 4/D
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3610
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: John Hutten 16Br ou haelgeweer
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
Johan van Wyk
- Hero Member

- Posts: 619
- Joined: Fri Jan 10, 2014 10:00 am
Re: John Hutten 16Br ou haelgeweer
Ek sou baie mooi na die lope kyk, verwal wat wanddikte aan betref, voor ek enige vorm van 16-boor ammunisie in hom probeer skiet. Dit lyk of iemand (waarskynlik `n hele paar iemands) redelik ernstig aan hom gewerk het. Ek sien swyskolle - nooit `n goeie teken nie. Die hane "match" nie en algemene kondisie is maar power.
Dit lyk baie soos `n Lefaucheaux tipe aksie. As dit is, is hierdie `n laat 1860's/vroeg 1870's model.
Die geweer is Duits van oorsprong, en ek vermoed die feit dat die inskripsies al dof is van al die gebuff en geskuur, die lisensieowerhede, in hulle wysheid, oortuig het dat hierdie `n Engelse geweer is.
"joh. erhart rk hofluchgenmac ger in marburg 4/D" - Johann Erhart was die maker (of ten minste die maker wie se naam op hom verskyn), Marburg is `n stad in Duitsland en die ander woord is "hofbuchsenmacher". Dit beteken dat Erhardt op een of ander stadium `n roer gemaak het vir een of ander koninklike, waarskynlik nog tydens die ryk van Wilhelm I.

Ds J
- Hero Member

- Posts: 2139
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: John Hutten 16Br ou haelgeweer
"Hofbüchsenmacher" beteken dat hy onder andere gewere vir die paleis gebou het. Dit onderstreep effektief net dat hy goeie gehalte lewer. Dit sê nie noodwendig dat hierdie haelgeweer aan n adelike behoort het nie.Johan van Wyk wrote:
"joh. erhart rk hofluchgenmac ger in marburg 4/D" - Johann Erhart was die maker (of ten minste die maker wie se naam op hom verskyn), Marburg is `n stad in Duitsland en die ander woord is "hofbuchsenmacher". Dit beteken dat Erhardt op een of ander stadium `n roer gemaak het vir een of ander koninklike, waarskynlik nog tydens die ryk van Wilhelm I.
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: John Hutten 16Br ou haelgeweer
Ek dink julle kan maar offer maak en PM vir my