RAM KOERIERS?!?!?!?!

Post Reply
projagter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 374
Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am

RAM KOERIERS?!?!?!?!

Post by projagter »

Alle lede en besighede wees asb gewaarsku om nooit in die versoeking te beland om Ram Kouriers te gebruik nie.
Ek wag nou reeds meer as 4 dae vir 'n dringende pakkie vanaf Kaapstad na Calvinia (425 kilometer) wat verlede Donderdag op 'n overnight pakket versend is teen R208 vir 'n klein 25cm by 20cm pakkie wat +_ 'n kwart kilogram weeg. Die pakkie is nou al vir bykans 3 dae tussen Bloemfontein en Upington aan die rondswerf. Hulle antwoord geen navraag, antwoord nie hul telefoon of druk eenvoudig die telefoon dood as hulle miskien wel antwoord en hoor 'n pakkie word gesoek. Daar is duidelik geen verantwoordelike bestuur of beheer nie. Absoluut pateties. Wees gewaarsku.
Swak reviews op die internet is volop.

Hulle is nie meer die enigste Koerier met magtiging vir wapenverwante vervoer nie.
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1649
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

Re: RAM KOERIERS?!?!?!?!

Post by BeesBreet »

Wie is die ander koeriers?


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: RAM KOERIERS?!?!?!?!

Post by Geno »

BeesBreet wrote:Wie is die ander koeriers?


Sent from my iPhone using Tapatalk
Blu Logistics

Sent from my SM-G975F using Tapatalk
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1649
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

Re: RAM KOERIERS?!?!?!?!

Post by BeesBreet »

Geno wrote:
BeesBreet wrote:Wie is die ander koeriers?


Sent from my iPhone using Tapatalk
Blu Logistics

Sent from my SM-G975F using Tapatalk
Dankie ek sal bietjie gaan oplees


Sent from my iPhone using Tapatalk
projagter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 374
Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am

Re: RAM KOERIERS?!?!?!?!

Post by projagter »

Blu Logistics

-- ek kan hulle aanbeveel. Ek het tydjie terug van hul gebruik gemaak om 22 vuurwapens te versend teen 'n kwart van wat Ram gekwoteer het. --- en sonder probleme.

En nou gebruik my handelaar in die Kaap wraggies vir Ram om my aankope te versend as dringende aflewering?????? wat 'n frustrasie en gemors!!!!
Last edited by projagter on Mon May 13, 2019 5:49 pm, edited 1 time in total.
projagter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 374
Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am

Re: RAM KOERIERS?!?!?!?!

Post by projagter »

hier is 'n paar van veelvuldige reviews wat ek nou op internet vind oor Ram:

Phone call in morning to inform me of delivery. No delivery arrived. No way to get hold of a human to follow up. Website chat not working. Cape town number diverts to national call centre. Website states no delivery due to wrong address. Driver called me to confirm address. Hopeless company. Why would FNB use them?
DO NOT USE THIS ABSOLUTELY PATHETIC COMPANY, FOR THE LOVE OF GOD SAVE YOURSELF THE STRESS AND TIME. EASIER TO DRIVE HALWAY ACROSS THE COUNTRY TO FETCH YOUR PARCEL YOURSELF!
Absolutely horrific! Waiting for days for a package. The service is disgusting. The people that work there is useless and of no help. They also don't get back to you at all you have to phone them and you wait 20min each time pathetic
Most expensive and worst courier company from whole South Africa. I've never had such bad experiences with a courier service before. These are exclusively liars and cheats.
Not even worth 1 star. Worst service ever. Cannot understand why Vodacom or anybody uses them to deliver their parcels.
projagter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 374
Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am

Re: RAM KOERIERS?!?!?!?!

Post by projagter »

Na meer as R200 se oproepe , 3 ure van my tyd , 2uur se epos tyd ens. het Ram nou die pakkie gevind.
Sien hul verslag:

RW19809889 2019-05-09 02:52:41 PM RAMMobile Collected by JARDINE, TURAAN in Cape Town.
--------- arrived in Bloemfontein.
RW19809889 2019-05-11 12:03:28 AM DEPARTED BY ROAD TO Upington FROM Bloemfontein.
RW19809889 2019-05-13 05:06:12 PM ARRIVED BY ROAD FROM Bloemfontein TO Upington.

Dws. die pakkie het meer as 2 en 'n half dae van Bloemfontein na Upington gereis wat slegs moontlik was as die drywer langs die pad gekuier het, dronk was of die pakkie by die verkeerde bestemming afgelaai het en dan heelwaarskynlik oopgemaak is.

EN NOU NA PRESIES 4 DAE IS DIE PAKKIE OP UPINGTON -- nou weer 425 kilometer noord van Calvinia. Gelukkig is dit nie 'n vuurwapen of 'n teleskoop nie.
User avatar
Meteor
Full Member
Full Member
Posts: 239
Joined: Sat Nov 30, 2013 7:17 pm

Re: RAM KOERIERS?!?!?!?!

Post by Meteor »

Ram het my al gewoond gemaak aan lang vuurwapen afleerings maar ek gebruik hulle net vir dit so ek het nie geweet hulle maak so met all pakkies.

Blykbaar neem bluelogistics ook langer met wapens so ek gaan hulle ook maar net dit laat vervoer.
Alles wat die moeite werd is vat tyd en tyd kan nie verdeel word
projagter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 374
Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am

Re: RAM KOERIERS?!?!?!?!

Post by projagter »

Blu Logistics het vir my gesê presies hoe lank dit gaan neem om die 22 wapens in Calvinia op te tel en na Pretoria te vervoer -- 5 dae. Hulle het my op hoogte gehou en alle oproepe binne 5 minute beatwoord en na my teruggekom as so gesê. Verder was hul koste baie, baie minder as Ram. Skynbaar is B L besig om hul network en diens uit te brei. Hoop so -- kompetisie is altyd goed.

Ek sal hul weer gebruik vir vuurwapens se vervoer maar vir Ram nooit.
projagter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 374
Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am

Re: RAM KOERIERS?!?!?!?!

Post by projagter »

Classic Arms maak ook toenemend van Blu Logistic gebruik.


Moet een van die Administrators van Jaracal nie 'n Post skep: Dienste aan die wapeneienaar of so iets?? Dan kan lede hul goeieondervindings ( of nie ) met dienslewering daar plaas en trap lede nie in dieselfde gat nie??
Post Reply