Naandsé almal
Jouba hierso, lees al vir ‘n heruime tyd al die lekker dinge raak hier op jaracal - het besluit om maar saam te gesels.
Groete uit die bosveld
Nuut op die interwebs
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Nuut op die interwebs
Jouba baie welkom by die familie! Glo jy sal geniet... Meeste mense hier is lekker mense!
Groetnis
Groetnis
-
Jouba308
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Tue May 07, 2019 6:47 pm
Re: Nuut op die interwebs
Dankie Armand. Lekker aand daar.
- Theunodb
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sun Oct 16, 2016 7:35 am
Re: Nuut op die interwebs
Armand Steenkamp wrote:Meeste mense hier is lekker mense!

Replace your shooting diary!
www.worldofhunt.com
GUNR - Shooting and Reloading
https://onelink.to/56748m
https://onelink.to/56748m