Is nuut opi forum en smaak dit stukkend,
Is van Namibia en skiet soveel as wat ek kan dis no te se as die werk dit toelaat,ek glo al die Nam skiet pelle is dankbaar dat ek by n forum aangesluit het om hier vra te vra want ek hou hulle besig met al die skiet en herlaai vra
As jy nie weet nie,vra liewers iemand wat ken anders sal ons nooit leer nie,
Baie dankie vir n great forum en die kennis,
Franco Heydenrych




