Vibrasie van loop

Post Reply
Basie2
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 355
Joined: Tue Dec 23, 2014 2:09 pm

Vibrasie van loop

Post by Basie2 »

Hoekom vibreer die 6.5 (swart geweer) se loop so op die harris bipod?

Kan iemand my raad gee hoe om 3 kort (10sek) videos te share hier, asb?
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3073
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Vibrasie van loop

Post by Apie »

Laai dalk op Youtube en plaaas die skakel hier?


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Basie2
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 355
Joined: Tue Dec 23, 2014 2:09 pm

Re: Vibrasie van loop

Post by Basie2 »

Ai Apie, dis 3 agt sek videos. Ek sal maar weer probeer.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Basie2
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 355
Joined: Tue Dec 23, 2014 2:09 pm

Re: Vibrasie van loop

Post by Basie2 »

Basie2
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 355
Joined: Tue Dec 23, 2014 2:09 pm

Re: Vibrasie van loop

Post by Basie2 »

Ok, hoop julle kan dit sien.
Dis ‘n Steyr Pro hunter in 6.5x55 met 24’ loop met kd.

Die stainless is ‘n 22/250 met 26’ loop en 18mm by die kroon. Ruger M77 m11

Het ander dit ook ervaar of is hier iets ongerym?


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3613
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Vibrasie van loop

Post by Fanta300 »

Lyk vir my of die rubber voetjies van die bi-pod vibreer as jy geweer vorentie stoot na die skoot. Hierdie vibrasie word na die loop oorgedra
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
User avatar
Bighero6.5
Full Member
Full Member
Posts: 100
Joined: Sun Nov 04, 2018 10:34 pm

Re: Vibrasie van loop

Post by Bighero6.5 »

Ek dink die probleem lê by jou kolf. Probeer van ñ sandsak af skiet en moet die die sak heel voor dit nie. Sit hom in die middel. As daar minder vibrasie is, din is dit goei nuus. Verstek jou kolf met ñ goei glasbedding tot voor, of kry ñ ander kolf. Ek was deur die selfde oefening 2 maande terug.

Groete en laat weet wat maak hy as jy die sandsak agter toe skuif


Sent from my iPhone using Tapatalk
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3073
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Vibrasie van loop

Post by Apie »

Dit lyk stukke beter van die oranje rus af.

Sit dalk n skietmat(soos waarop mens lê) onder die bipod se voete.

Soos Oom Fanta hierbo sê, die rubber voetjies byt en los, byr en los en dit maak dat hy so bewe.

Hoe lyk die groepe?


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
User avatar
Jaco V
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 292
Joined: Thu Jan 08, 2015 6:38 pm

Re: Vibrasie van loop

Post by Jaco V »

Dit lyk vir my net of jou bipod in die recoil proses teen jou rest vas skop, dit dra dan die krag oor in die rest wat 'n hele reaksie begin.
Die rest hop
Dit laat die geweer wip
Die ekstra gewig van die kd vee voor op die dun loop kry momentum
Die momentum van die kd in vertikale plein veroorsaak bewging van die loop
En siedaar, jy het vibrasie.
Ek sal die geweer verder vorentoe plaas op die rest om te verhoed dat die bipod haak tydens recoil.
Hou die senterlyn van die loop horisontaal terwyl jy aanlê.
Trek die geweer effens in die skouer in en laat loop.
Vir die bipod self kan jy oplet na loading, dus dalk te veel of te min.
Is dit staal of alu kd? Gewig sal groot rol speel op daai dun lopie.
Groete
Jaco

CZ 416 Rigby, Vektor 300H&H, Sako 222 Rem, Howa 6.5Creed, Walther KKM .22, Walther KK300 .22, Mauser Obendorf .22, Anschutz Mod54 .22, Beretta SV10 and Ruger Speedsix.357
User avatar
spekieries
Hero Member
Hero Member
Posts: 1239
Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm

Re: Vibrasie van loop

Post by spekieries »

My invalshoek is hoe groepeer die geweer? As hy mooi groepe skiet kan hy maar vibreer soos hy wil. Redelike dun loop, met knaldemper (gewig voor). Dit is duidelik dat jou geweer "gefloat is" dus sal dit vibrasie veroorsaak.
User avatar
Bighero6.5
Full Member
Full Member
Posts: 100
Joined: Sun Nov 04, 2018 10:34 pm

Re: Vibrasie van loop

Post by Bighero6.5 »

Gaan voor by die tupperware kolf en druk die loop en kolf na mekaar toe. As die twee aan mekaar raak dan is jou kolf te flexible. MAW dit is jou spring.

Dit is hoekom as jy skiet met die ander tripot, dan rus die geweer nader aan die aksie gedeelte, waar die tupperwere kolf dikker is.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Post Reply