PMP: Gaan hulle voortbestaan?

Post Reply
knipmes
Hero Member
Hero Member
Posts: 704
Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm

PMP: Gaan hulle voortbestaan?

Post by knipmes »

Weet iemand dalk of die gerugte dat PMP gaan "toemaak" waar is?
Groete
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: PMP: Gaan hulle voortbestaan?

Post by Flip Nel »

knipmes wrote:Weet iemand dalk of die gerugte dat PMP gaan "toemaak" waar is?
Groete
Ek weet nie maar die stories dat hulle nie meer ammo maak nie klink vir my normaal want as Somchem nie kruit het nie hoe moet hulle ammo maak.
Alwin
Hero Member
Hero Member
Posts: 1873
Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm

Re: PMP: Gaan hulle voortbestaan?

Post by Alwin »

PMP word deur die staat besit. As ons kyk wat met ander instansies gebeur wat deur die staat besit en beheer word, dan raak ek nie maklik optimisites nie...
Post Reply