Olifant jag is opwindend
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Olifant jag is opwindend
Ek wil nie self n olifant skiet nie maar waar is die manne wat se daar is geen opwinding daaraan nie. Kyk na die kort video en ek belowe jou daai manne gaan bieg dit kan lekker opwinding gee om ollie te jag.
http://www.youtube.com/watch?v=YkwUq7XQ ... re=related
http://www.youtube.com/watch?v=YkwUq7XQ ... re=related
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Olifant jag is opwindend
Blok
Nee dankie nie vir my nie. Weet daar is seker ouens wat daarvan hou, maar sommer net om te kyk dat 600 kykers die video dislike en 223 dit like se vir my klaar dat dit nie net "groenes" is wat so voel nie, maar ek dink daar sal ware jagters, ouens wat al menigte bokke geskiet het, ook dieselfde as ek sal voel.
Persoonlik skiet ek net wat ek kan eet en verder sal ek slegs iets skiet wat my skade/verliese laat ly of my/ander se lewe in gevaar stel.
Slegs my opinie en hoe EK voel.
Groetnis

22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- Born2Late
- Sr. Member

- Posts: 255
- Joined: Tue Oct 18, 2011 9:38 am
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Olifant jag is opwindend
Manne, manne manne...........
Daar is nie 'n enkele dier op ons kontinent wat lekkerder is om te jag, as 'n Grootvoet nie!
Ek wil hoeka geld spaar om vir myself 'n PAC jag te doen.
Groete,
Eugene
Daar is nie 'n enkele dier op ons kontinent wat lekkerder is om te jag, as 'n Grootvoet nie!
Ek wil hoeka geld spaar om vir myself 'n PAC jag te doen.
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Olifant jag is opwindend
Eks ook in om n oolfant the stamp. Die olifantpopulasie en populasie-aanwas laat dit in elkgeval toe dat jy so dier kan gaan jag en nie die spesie gaan uitwis nie.
Die geld wat mens uithaal om die trofee te skiet word net so truggeploeg in die voortbetaan van die olifante en parke....of dis maar hoe ek dit sien....
Stef SULLIVAN
Die geld wat mens uithaal om die trofee te skiet word net so truggeploeg in die voortbetaan van die olifante en parke....of dis maar hoe ek dit sien....
Stef SULLIVAN
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Olifant jag is opwindend
Soos ek ook al gese het, dit is nou nie een van die diere op my graag jag luis nie maar ek sien niks verkeerd om hulle te jag nie. As enigeen al in die chobe was sal hulle verstaan watse skade die diere aan n eko sisteem doen. En as dit gejag word soos die manne op die video doen op baie close quarters dink ek persoonlik dit moet seker een van die mees opwindende jagte wees.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
FE
- Hero Member

- Posts: 566
- Joined: Sat Jul 02, 2011 10:21 pm
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1174
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: Olifant jag is opwindend
Ek dink dis baie opwindend manne, dit lyk baie lekker om grootvoet te jag, sal graag eendag self een wil skiet!!
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Olifant jag is opwindend
Ek het hulle al gejag maar nog nie self een geskiet nie dit is iets anders iets wat in eerste plek kan terug baklei en wat kan dink, vir my die gevaarlikste een om te jag in normale omstandighede hy hoef nie gekwes of vasgekeer te wees nie om te besluit dat hy 'n bloedkol van jou te maak op die grond nie.
Om 'n 6 ton dier wat op jou afkom af te skree is seker die top wat adrenalien kan wees.
Maar op dieselfde noot Ivan Carter van die video clip vat dit bietjie te ver as net iets klein moet skeefloop soos patroon wat nie afgaan of terugstap en dan val wat dan
Maar ek moet se na laaste buffel jag in Mosambiek het ek meer respek vir syncenus caffer gekry maar olifante jag is nogsteeds my tops.
Die uiteindelik skiet van die olifant is nie die jag nie maar om een te kry en op te spoor en dan besluit hy is die regte een. En dan kan jy nie net sommer gaan skiet nie maar eers kyk wat om jou aangaan is daar nog olifante waar is hulle en wat maak hulle.

.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
- Nuweseun
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm
Re: Olifant jag is opwindend
Dit sal altyd 'n baie kontroversi?le onderwerp bly, maar ek sal verseker eendag een wil skiet!!
My droom jag....
My droom jag....
Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: Olifant jag is opwindend
Ek was by Addo en die bul het teen die draad geloop en ek het so 'n bietjie met die leeu se ....... gaan speel. Kyk, hy wou my niks van my weed en het so nou en dan sy slurp vir my gegooi. Hy het goed geweet hy kan my nie bykom maar ek moet se ek was self lekker bang.
Ek was al by een oliefantjag betrokke en moet se dat dit 'n besonderse ervaring is en ek moedig enige persoon aan om dit te doen as hy die behoefte het en ook die finansies.
Ek was al by een oliefantjag betrokke en moet se dat dit 'n besonderse ervaring is en ek moedig enige persoon aan om dit te doen as hy die behoefte het en ook die finansies.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1239
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: Olifant jag is opwindend
[quote][/quote]
Ian ek het al gesien hoe gaan hulle deur die Sabie - Sand se elektriese drade( veral as die lemoene van die PB's Begin ryp word) daarom stem ek saam met "testicle tickle". Gewoonlik vat die grotes 'n opgeskote olifantjie en druk hom deur die drade. Nes 'n vlakvark wat elektrise drade storm skreee daai jong olifant sy gat af voor hy geskok word.

- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: Olifant jag is opwindend
Selfde in Etosha gesien. Daar's net een ding meer intimiderend as 'n olifant en dis 'n trop olifante wat met mekaar praat.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Olifant jag is opwindend
Manne
Die video is n uitreksel uit Craig Boddington se video saam met Ivan Carter, die man maak REGTIG uit van Olifante......Ek het darm ook die voorreg gehad om met so 12 jagte by te wees en het al n paar skote help skiet om hulle om te kry, en ook een self gejag, ek sal my linker klinker gee om dit elke dag heeldag te doen.....MAKLIK.
Mooi loop
Francois

- molopohunter
- Sr. Member

- Posts: 476
- Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Re: Olifant jag is opwindend
Bly my droom. Daai 1 clip is op hornady se site vir die 416 ruger...
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.