Kan iemand my raad gee hier asb.
Ek het gister begin speel met my 223 en met QL die volgende 2 ladings gekry wat op 2 verskillende nodus val.
Lading 1 Lading 2
Dop vul% 91.3 96.5
Brand% 95.94 97.9
ms 1.013 0.936
Ft/s 3071 3243
S321 gr 24.6 26.0
psi 46414 55560
Koe?l 55gr V-Max
Doppe is PMP
Slagdop CCI Magnum
Water kapasiteit 29.6 (10 geweeg en slegs 2 was 29.4)
Max druk 62366psi
Loop 22?
As julle so kyk na die inligting, watter lading sou julle kies?
Waarna kyk mens om die finale keuse te maak of werk ek op na beide toe en sien watter een groepeer die beste?
Wat sou voordele of nadele van enige van die ladings wees?
Dankie.
Peet
Lading keuse volgens QL
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Lading keuse volgens QL
Work to live, don"t live to work
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Lading keuse volgens QL
Ek sou se nomer twee met die 96.5% dop vul
want jy het beter dop vul vir beter ontbranding begin laag en werk op na daai lading en kyk vir druk probleeme
want jy het beter dop vul vir beter ontbranding begin laag en werk op na daai lading en kyk vir druk probleeme

- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
Re: Lading keuse volgens QL
Peet,
Ek luister ook. Ek sukkel ook maar nog om die hele QL node reg te kies. Volgens QL is al my ladings tans tussen 2 nodes

Ek luister ook. Ek sukkel ook maar nog om die hele QL node reg te kies. Volgens QL is al my ladings tans tussen 2 nodes
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Lading keuse volgens QL
Het jy ander kruit ook gecheck?
En het jy jou Initial burnrate met so 750 verhoog?
En het jy jou Initial burnrate met so 750 verhoog?
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Lading keuse volgens QL
Neels ek het gister oor die chrony geskiet met 24gr S321 en 5 ladings se lesing geneem.
4 Was lekker naby mekaar(2980ft-3003ft/s) en 1 was heel uit.(2940)
Ek het toe elk van die 5 doppe se water kapasiteit gemeet en toe snelhede vergelyk met QL se data.
QL sa burn rate is 5600 vir S321 en ek moes dit opstoot tot en met 6000 waarop ek toe die gewenste resultate gekry het.
Ek het toe die burn rate gebruik om bg. ladings te probeer uitwerk.
Is daar noeg iets wat ek kan probeer??