Sharp City
Posted: Wed Feb 27, 2019 4:20 pm
Ek het `n Sharp City mes slyper. Lyk soos `n tipe "bench-grinder" wat verander is. My probleem is die belt aan die een kant is so stomp dit wil nie meer slyp nie. Weet iemand waar kan ek sulke belde kry of laat maak nie. Die kontak telefoon nommers op die masjientjie werk nie. Die website:Sharpcityproducts, lyk ook oorlede?
Dankie
Kalahari-groete
Dankie
Kalahari-groete