Ek het `n Sharp City mes slyper. Lyk soos `n tipe "bench-grinder" wat verander is. My probleem is die belt aan die een kant is so stomp dit wil nie meer slyp nie. Weet iemand waar kan ek sulke belde kry of laat maak nie. Die kontak telefoon nommers op die masjientjie werk nie. Die website:Sharpcityproducts, lyk ook oorlede?
Dankie
Kalahari-groete
Sharp City
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Sharp City
Hardeware winkel?
Sit foto op van die belt en wydte daarvan. Iemand gaan jou dan kan help.
Sit foto op van die belt en wydte daarvan. Iemand gaan jou dan kan help.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2140
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Sharp City
Kontak Jaco by North Wes Knices, of die personeel by KMTS.
Hulle verskaf toerusting aan mesmakers en sal kan help.
Hulle verskaf toerusting aan mesmakers en sal kan help.
-
KalahariLion
- Newbie

- Posts: 9
- Joined: Fri May 26, 2017 1:38 pm
Re: Sharp City
Baie dankie Tripod en Ds J, ek gaan probeer.