More
Is hier dalk iemand in NW of omliggende area wat met Dormers boer?
Ons het n mooi kommersiele teel ram van 3jr oud, wat ons wil verkoop of ruil vir
n ander ram. Sou hom graag nog n bietjie wou hou, maar hy is stamperrig en my vrou
kan glad nie meer met hom werk nie. So ek sal hom ook nie na iemand toe laat gaan
waar vrou en kinders met diere werk nie.
