Bergara B14 BMR - Ken iemand die produk
-
Rem
- Sr. Member

- Posts: 418
- Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm
Bergara B14 BMR - Ken iemand die produk
More Manne,
Ek is oppad land uit en het toe gedink erns in die toekoms sal ek vir my n geweer daar koop. Howa APC, Howa HCR, Tikka T3x TAC A1 was my keuses en toe lees ek vinnig oor die Bergara. Klink of hy op die rem700 gebasseer is, maar ek weet nie veel meer nie.
Iemand al met hom gewerk?

Sako .243
Tikka 6.5Creedmoor
Krieger 300WSM
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever

- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Bergara B14 BMR - Ken iemand die produk
Jy kan ma koop met geruste hart. Ek kyk ook tans na die Bergara. Net jammer hulle doen nie linkshandige aksies nie.
Hul lope is puik en die aksie is 'n groot verbetering op die Rem 700.
Sterkte met die vuurwapen lisensie proses

figjam
- Full Member

- Posts: 242
- Joined: Thu May 07, 2015 3:59 pm
Re: Bergara B14 BMR - Ken iemand die produk
Ekt hul ook bekyk, maar hul is skaars in SA en jy kan Sako's kry vir daai prys en byna enige Tikka... Of n Howa in kolf of chassis van jou keuse
-
Rem
- Sr. Member

- Posts: 418
- Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm
Re: Bergara B14 BMR - Ken iemand die produk
In NZ is hul redelik goedkoper as die Tikkas en amper die prys van die Howas.
Daai Bergara LRP en LRP elite lyk of hy n klomp pasmaak gewere in die kluis gaan laat le.
Daai Bergara LRP en LRP elite lyk of hy n klomp pasmaak gewere in die kluis gaan laat le.
Sako .243
Tikka 6.5Creedmoor
Krieger 300WSM
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever
Tikka 6.5Creedmoor
Krieger 300WSM
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Bergara B14 BMR - Ken iemand die produk
Net jammer hulle weier om LH te bou. Nou gaan ek Tikka moet koop
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 992
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Bergara B14 BMR - Ken iemand die produk
Hulle bou net regom gewere.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
- Victor_
- Full Member

- Posts: 219
- Joined: Fri Jan 08, 2016 2:34 pm
Re: Bergara B14 BMR - Ken iemand die produk
Hulle het by Shot show aangekondig hulle gaan linkeraksies bou.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Victor_
- Full Member

- Posts: 219
- Joined: Fri Jan 08, 2016 2:34 pm
-
Rem
- Sr. Member

- Posts: 418
- Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm
Re: Bergara B14 BMR - Ken iemand die produk
Laaste vraag dan nou is:
Koop jy n B14 BMR of n Howa HCR?
Kom ons haal die Tikka Tac uit, want dis nou weer in die LRP se prysklas.
Koop jy n B14 BMR of n Howa HCR?
Kom ons haal die Tikka Tac uit, want dis nou weer in die LRP se prysklas.
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Bergara B14 BMR - Ken iemand die produk
Persoonlik sou ek eerder die Howa koop. Eks reeds hier - het vandag my Howa bestel by The Gunshop.
-
Charles.308
- Sr. Member

- Posts: 323
- Joined: Sun Nov 04, 2012 9:09 pm
Re: Bergara B14 BMR - Ken iemand die produk
Net my ondervinding met Bergara HMR-B14 .300WM, sien foto van geweer en groepeering.
Sy aksie is glad en goeie afwerk, sneller breek soos glass en is verstelbaar.Jy kan sy kolf lengte stel en kom met verstelbare wangstuk.Die kolf aalimuinuim mini chassis in gemould vir versterking,Maar na so 40 skote voel jy jou skouer.
1 foto van geweer
2 ek het die geweer ingestek op 25 M met gekoopte ammanisie
met 165 sst (3 skote)
180 sst
200 Eld
Dit wil vir my voorkom hy genief 200gram
Charles

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Charles.308
- Sr. Member

- Posts: 323
- Joined: Sun Nov 04, 2012 9:09 pm
Re: Bergara B14 BMR - Ken iemand die produk
Die was die heel eerste keer dat ek met die geweer geskiet het.
25Meter
25Meter
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Charles.308
- Sr. Member

- Posts: 323
- Joined: Sun Nov 04, 2012 9:09 pm
Re: Bergara B14 BMR - Ken iemand die produk
Hierdie was op 100meter met 180 gram SST
Die blokke is n duim
Die blokke is n duim
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Charles.308
- Sr. Member

- Posts: 323
- Joined: Sun Nov 04, 2012 9:09 pm
Re: Bergara B14 BMR - Ken iemand die produk
Hierdie was op 100 Meter met 200 gr ELD-Hornady