Goeiedag
Ek wil graag vir my 'n roeper aanskaf en iemand het Foxpro voorgestel. Op die oomblik oorweeg ek die Hammerjack.
Is hier enigiemand wat dalk die Hammerjack gebruik?
Is julle tevrede met hom?
Enige voordele / nadele wat julle sou uitwys?
Baie dankie by voorbaat
Mooi dag
Foxpro Hammerjack
-
Stoffel van Dyk
- Newbie

- Posts: 44
- Joined: Mon Aug 25, 2014 10:50 am
Re: Foxpro Hammerjack
Hallo daar!
Hoop jy het al reggekom met n roeper?
Die hammerjack is n baie smart masjien. Jy kan maar koop. Hy mag dalk effe overkill wees maar hy gaan die ding doen.
Ek gebruik n baie ou XR3 of XR6 of so iets en n klein Spitfire. Werk soos n bom.

Suikermuis
- Sr. Member

- Posts: 290
- Joined: Thu Mar 21, 2013 9:44 pm
Re: Foxpro Hammerjack
Hallo StoffelStoffel van Dyk wrote:Hallo daar!
Hoop jy het al reggekom met n roeper?
Die hammerjack is n baie smart masjien. Jy kan maar koop. Hy mag dalk effe overkill wees maar hy gaan die ding doen.
Ek gebruik n baie ou XR3 of XR6 of so iets en n klein Spitfire. Werk soos n bom.
Baie dankie vir die terugvoer.
Ek het intussen reggekom dankie. Vriend het my gehelp om n Patriot in die hande te kry en sy eerste jakkalse het al geval.
Mooi dag