Page 1 of 1

Philip Dunn messe

Posted: Sat Feb 02, 2019 4:40 pm
by Arnold
Ek het lank gewag voor ek bestel het en laasjaar toe besluit om die sneller te trek. Vrydag tel ek toe 'n pakkie by my plaaslike Postnet op...

Model: Boer
Steel: Elmax
Handle material: Box elder burl
https://scontent.fcpt7-1.fna.fbcdn.net/v/t1.0-9/51003295_10161498062090341_2245196756734181376_o.jpg?_nc_cat=102&_nc_eui2=AeEn2S68tzAA1jxY7YcDhA-CIoR-H3peia2Mj9SJWsYaIfk74n_P7wSHQVimgrNu89Qf_7cDjcR8zOrKcCb-o8XITTi0-ULOca0f-soEFaa5bA&_nc_ht=scontent.fcpt7-1.fna&oh=639de9c75891c4dc9ea69a685170a449&oe=5CF5AD2C

https://scontent.fcpt7-1.fna.fbcdn.net/v/t1.0-9/51588388_10161498062425341_4313782276413456384_o.jpg?_nc_cat=103&_nc_eui2=AeE-rynBiW5q--I65fOun1ZwR2w5QuxCkp7kdTK5CBNG--Q9PiUx0Kb4Uk8-ocHMHdh6vY_WKxtZ5WnRHrQIRg_WeChBZPfX02mAAFNp6Y74MA&_nc_ht=scontent.fcpt7-1.fna&oh=a5d32885408c4a3f36cd9db00e2bd148&oe=5CF5CD75

https://scontent.fcpt7-1.fna.fbcdn.net/v/t1.0-9/51511170_10161498062395341_8312641148204089344_o.jpg?_nc_cat=100&_nc_eui2=AeGvS1MrFUR-_q-I9_U66RC_KD0WBeU3ay6SYJIj-lcn_w5vBvKgJ_0RpFUn9K0r5x9V8abIGPcnwpyZbzLd1-hYhO79owqhrId-OrX25L838A&_nc_ht=scontent.fcpt7-1.fna&oh=66c5363dbf6a2e97a8bff14ff00bad44&oe=5CB89CDF

Ek wil graag die under Dunn Blade eienaars nooi om julle messe ook hier te kom wys.

Re: Philip Dunn messe

Posted: Sun Feb 03, 2019 6:08 pm
by BandK
Dis pragtig


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Philip Dunn messe

Posted: Mon Apr 15, 2019 3:10 pm
by tau
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190415/cfbe2c3c23c72f78e8eccf7eb4e8d080.jpg

//uploads.tapatalk-cdn.com/20190415/b750e6600b9ee2877e71f1bdeffb71f5.jpg

//uploads.tapatalk-cdn.com/20190415/7a96c8c26a5f3140841992836e29f2b6.jpg

Ek sien nou eers die draad. Ek het in 2015 toe Philip net begin het die Recce MK1 laat maak in olive drab.

1. EK is 'n Recce fanboy en bewonder die eenheid en die manne wat keuring oorleef het.
2. Ek hou van olive drab
3. Ek sou nooit 'n Recce kon wees nie ek is te sag.
4. Die mes is nie prakties nie, maar o vrek ek like hom. Dit is 'n fighting knife, maar ek hoop nie ek hoef ooit te fight met 'n knife nie, ek verkies 'n gun.

Die mes is vir my mans juweliersware. Ek drink soms 'n lekker whiskey en sit kyk na my messe in my leer lazy boy terwyl ek klassieke musiek luister. Dan verbeel ek myself ek is nie so onafgerond soos ek is nie. :laugh:

Re: Philip Dunn messe

Posted: Mon Apr 15, 2019 3:50 pm
by Toyrsi
Hy mag maar n mes maak. Ek volg hom al lank.

Sent from my SM-G960F using Tapatalk

Re: Philip Dunn messe

Posted: Tue Apr 16, 2019 11:12 am
by Carl
tau wrote:Die mes is vir my mans juweliersware. Ek drink soms 'n lekker whiskey en sit kyk na my messe in my leer lazy boy terwyl ek klassieke musiek luister. Dan verbeel ek myself ek is nie so onafgerond soos ek is nie. :laugh:
;D jy wen die internet vandag!

Terloops ek sien Phillip is oppad Huntex toe met 'n klomp messe.

Re: Philip Dunn messe

Posted: Tue Apr 16, 2019 1:26 pm
by Plaashaas
Tau daai mes is m03r mooi!!!