Ek het lank gewag voor ek bestel het en laasjaar toe besluit om die sneller te trek. Vrydag tel ek toe 'n pakkie by my plaaslike Postnet op...
Model: Boer
Steel: Elmax
Handle material: Box elder burl
https://scontent.fcpt7-1.fna.fbcdn.net/v/t1.0-9/51003295_10161498062090341_2245196756734181376_o.jpg?_nc_cat=102&_nc_eui2=AeEn2S68tzAA1jxY7YcDhA-CIoR-H3peia2Mj9SJWsYaIfk74n_P7wSHQVimgrNu89Qf_7cDjcR8zOrKcCb-o8XITTi0-ULOca0f-soEFaa5bA&_nc_ht=scontent.fcpt7-1.fna&oh=639de9c75891c4dc9ea69a685170a449&oe=5CF5AD2C
https://scontent.fcpt7-1.fna.fbcdn.net/v/t1.0-9/51588388_10161498062425341_4313782276413456384_o.jpg?_nc_cat=103&_nc_eui2=AeE-rynBiW5q--I65fOun1ZwR2w5QuxCkp7kdTK5CBNG--Q9PiUx0Kb4Uk8-ocHMHdh6vY_WKxtZ5WnRHrQIRg_WeChBZPfX02mAAFNp6Y74MA&_nc_ht=scontent.fcpt7-1.fna&oh=a5d32885408c4a3f36cd9db00e2bd148&oe=5CF5CD75
https://scontent.fcpt7-1.fna.fbcdn.net/v/t1.0-9/51511170_10161498062395341_8312641148204089344_o.jpg?_nc_cat=100&_nc_eui2=AeGvS1MrFUR-_q-I9_U66RC_KD0WBeU3ay6SYJIj-lcn_w5vBvKgJ_0RpFUn9K0r5x9V8abIGPcnwpyZbzLd1-hYhO79owqhrId-OrX25L838A&_nc_ht=scontent.fcpt7-1.fna&oh=66c5363dbf6a2e97a8bff14ff00bad44&oe=5CB89CDF
Ek wil graag die under Dunn Blade eienaars nooi om julle messe ook hier te kom wys.
Philip Dunn messe
-
BandK
- Full Member

- Posts: 136
- Joined: Sun Aug 07, 2016 3:06 pm
Re: Philip Dunn messe
Dis pragtig
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- tau
- Hero Member

- Posts: 3953
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Philip Dunn messe
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190415/cfbe2c3c23c72f78e8eccf7eb4e8d080.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190415/b750e6600b9ee2877e71f1bdeffb71f5.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190415/7a96c8c26a5f3140841992836e29f2b6.jpg
Ek sien nou eers die draad. Ek het in 2015 toe Philip net begin het die Recce MK1 laat maak in olive drab.
1. EK is 'n Recce fanboy en bewonder die eenheid en die manne wat keuring oorleef het.
2. Ek hou van olive drab
3. Ek sou nooit 'n Recce kon wees nie ek is te sag.
4. Die mes is nie prakties nie, maar o vrek ek like hom. Dit is 'n fighting knife, maar ek hoop nie ek hoef ooit te fight met 'n knife nie, ek verkies 'n gun.
Die mes is vir my mans juweliersware. Ek drink soms 'n lekker whiskey en sit kyk na my messe in my leer lazy boy terwyl ek klassieke musiek luister. Dan verbeel ek myself ek is nie so onafgerond soos ek is nie.

Last edited by tau on Tue Apr 16, 2019 8:28 am, edited 1 time in total.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 1000
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Philip Dunn messe
Hy mag maar n mes maak. Ek volg hom al lank.
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Philip Dunn messe
tau wrote:Die mes is vir my mans juweliersware. Ek drink soms 'n lekker whiskey en sit kyk na my messe in my leer lazy boy terwyl ek klassieke musiek luister. Dan verbeel ek myself ek is nie so onafgerond soos ek is nie.
Terloops ek sien Phillip is oppad Huntex toe met 'n klomp messe.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: Philip Dunn messe
Tau daai mes is m03r mooi!!!