Helle mes skerp maak

Enige iets tov messe.
Post Reply
wbuys
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 50
Joined: Sat Mar 07, 2015 6:33 pm

Helle mes skerp maak

Post by wbuys »

Dagsê almal,

Ek het 'n Helle jag mes wat'n skerp maak nodig het. Volgens Google moet mense nie die messe wat 'n Skandi grind het op'n Lansky skerp maak nie.

Ek wil graag hoor of julle iemand kan aanbeveel wat weer wat hy doen met wet stones wat messe skerp maak. Ek is in Centurion, so dit sal great wees as dit iemand in Jhb/Pta is.

Dankie & Groete


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Helle mes skerp maak

Post by DWB »

Kontak vir Dries101
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
wbuys
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 50
Joined: Sat Mar 07, 2015 6:33 pm

Re: Helle mes skerp maak

Post by wbuys »

Dankie DWB, ek gaan so maak.


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Helle mes skerp maak

Post by Pappabeer »

Jy moet besluit hoe lief is jy vir hom. Sleep hom deur n Warthog tot die scandi grind weg is en hy werk. Opsie B. Bestel n watersteen by Zululand Grey, en slyp hom daarop. Ek het twee Helle messe persent gekry en hulle is redelik sag, dus slyp hulle maklik op die watersteen.

michael@zulugrey.com

Hulle bied ook n diens aan om messe te slyp vir jou
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
ZKK
Hero Member
Hero Member
Posts: 625
Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm

Re: Helle mes skerp maak

Post by ZKK »

N scandi het n primary bevel met geen secondary bevel.
So jy moet baie metaal verwyder om hom skerp te maak.
Gaan kyk op die draad "Maak jou eie mes"
Van die ouens het jigs gebou om hulle bevels te fyl.
Jy kan dieselfde jig gebruik om n mes skerp te maak.
ek gebruik soms n vierkantige dowel waarop ek skuur papier plak met kontak gom.
kleur jou bevel in met n vilt pen.
stel dan jou jig tot jy presies dieselfde angle as op die mes se bevel kry.

ek kan n mes redelik skerp kry op n belt grinder, maar as ek n mes gril skerp wil maak gebruik ek die manier.

Afhangende hoe stomp die mes is, koop 1000 grit 1500 grit, en eindig met 2000 grit.
en as jy nog n stap verder wil gaan, plak denim op een van die dowels met bietjie buffing compound, en strop jou mes ook met die jig.

Groete
wbuys
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 50
Joined: Sat Mar 07, 2015 6:33 pm

Re: Helle mes skerp maak

Post by wbuys »

Baie dankie vir die raad. Ek sal bierjie die detail beloer. Ek hoop net ek gaan nie die mes in 'n putty mes omskep.

Groete


Sent from my iPhone using Tapatalk
Post Reply