Glass bedding. Van waar tot waar.
Posted: Wed Jan 23, 2019 7:56 pm
Naand almal
Hoop dis 'n lekker een.
Ek heg hier 'n prentjie aan. Sommer vanaf google images gekry.
Paar lyne sommer op n paar plekke geteken.
Lyk my almal doen dit omtrent anders, nou vra ek:
Van waar tot waar is die beste plek om n geweer se aksie te pak? En hoekom?
Kom ons se net dis 'n algemene jag geweer. .30-06 met 'n boyds kolf. (nie soos op prentjie)
Ek moet dit nou doen of laat doen en wil sommer bietjie leer by al julle manne.
Groete
Jaco