Naand almal
Hoop dis 'n lekker een.
Ek heg hier 'n prentjie aan. Sommer vanaf google images gekry.
Paar lyne sommer op n paar plekke geteken.
Lyk my almal doen dit omtrent anders, nou vra ek:
Van waar tot waar is die beste plek om n geweer se aksie te pak? En hoekom?
Kom ons se net dis 'n algemene jag geweer. .30-06 met 'n boyds kolf. (nie soos op prentjie)
Ek moet dit nou doen of laat doen en wil sommer bietjie leer by al julle manne.
Groete
Jaco
Glass bedding. Van waar tot waar.
- Speelmansjagter
- Hero Member

- Posts: 651
- Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm
Glass bedding. Van waar tot waar.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par
- Speelmansjagter
- Hero Member

- Posts: 651
- Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm
Re: Glass bedding. Van waar tot waar.
Jammer. Sien die prentjie suig n bietjie, maar ek is nie 'n comper man nie.
.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
- Speelmansjagter
- Hero Member

- Posts: 651
- Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm
Re: Glass bedding. Van waar tot waar.
Jis Oom. Ek verstaan nie altyd almal se bo en onder nie
. Ek het daai topic gelees, maar hy is bietjie vaag.
.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3610
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Glass bedding. Van waar tot waar.
Van 1 tot 7 het nog altyd gewerk vir my. My Bisley geweer is in 1976 so gepak deur ‘n ou Springbok skut en skiet soos ‘n droom tot vandag toe. My Howa 308 dik loop en my 260 Rem DIK loop net so en werk vir my.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1873
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Glass bedding. Van waar tot waar.
Hoe en waar jy hom pak hang af van baie verskillende faktore. Ek noem 'n paar:
Tipe aksie. (K98, Rem 700 en RSA sou ek verskillend pak.)
Tipe kolf ontwerp en materiaal.
Loopdikte en -gewig.
Hoe die kolf tans pas. (Party pas klaar perfek.)
Doel waarvoor die geweer gebruik gaan word.
Tipe akkuraatheid wat vereis word.
Watter bykomstighede die geweer gaan kry.
Klimaatsomstandighede.
Die geweer se eie voorkeure. (Party hou net nie van "free-float" nie.)
Daar sal seker nog ander oorwegings ook wees.