Goedkeuring van lisensie
Posted: Wed Oct 26, 2011 9:50 am
Goeie dag mense
Wil net bietjie goeie nuus deel met almal.
Ek het middel September my aansoek vir my Plank geweer by Caledon polisie stasie in gegee en het navrae gedoen sedert dit. Die aansoek was op 27 September in Pta en ek het gister kennisgewing gekry dat hy goed gekeur is.
Daar is defnintief iets aan die gebeur aan daardie kant.
Groete