Goedkeuring van lisensie

Post Reply
User avatar
Superdup
Full Member
Full Member
Posts: 130
Joined: Tue Jul 13, 2010 9:01 am

Goedkeuring van lisensie

Post by Superdup »

Goeie dag mense

Wil net bietjie goeie nuus deel met almal.

Ek het middel September my aansoek vir my Plank geweer by Caledon polisie stasie in gegee en het navrae gedoen sedert dit. Die aansoek was op 27 September in Pta en ek het gister kennisgewing gekry dat hy goed gekeur is.

Daar is defnintief iets aan die gebeur aan daardie kant.

Groete
Howa 243 AI , Howa 7mm RM , Sako.338 WM , Brno .22LR , Remington 12br Semi-auto , Beretta 9mm Short

".............. I'm a hunt saboteur. I go out the night before and shoot the fox." - Tim Vine
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Goedkeuring van lisensie

Post by Gerhard »

Mooi man,

Probleem wat ek nou het is om die kaartjies deur my slap gat stasie te laat afhaal sodat ek dit kan gaan haal...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
FE
Hero Member
Hero Member
Posts: 566
Joined: Sat Jul 02, 2011 10:21 pm

Re: Goedkeuring van lisensie

Post by FE »

Gerhard,

Moet s? ek het nou 'n week gewag toe het ek my kaartjie. Hulle druk blykbaar nou in Bloemfontein ook die kaartjies.
Born to hunt, but forced to work!
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Goedkeuring van lisensie

Post by Gerhard »

Ek het darm laas week my kaartjies gaan afhaal...

Ek moes soebat en smeek by die stasie dat hulle die kaartjies gaan soek.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Post Reply