Hallo julle. Ek gaan bietjie Nosler Accubonds laai vir my 30-06 en vir my .375.
Vir die 30-06 soek ek graag data op 180g punte en op die .375 soek ek data vir 260g punte as iemand dalk het.
Dankie en groete
Soek Herlaai Data vir 30-06 en .375
- Gerhardjvr
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Mon Oct 24, 2011 3:25 pm
Soek Herlaai Data vir 30-06 en .375
.375 H&H BRNO, 30-06 Vektor, .243 Musgrave, .223 CZ Rem, .22 Anshutz, 9mm Vektor, .270 BRNO, .410 Boito, 12 Boor
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Soek Herlaai Data vir 30-06 en .375
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Gerhardjvr
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Mon Oct 24, 2011 3:25 pm
Re: Soek Herlaai Data vir 30-06 en .375
Dankie, het gekry vir .375. Groete
.375 H&H BRNO, 30-06 Vektor, .243 Musgrave, .223 CZ Rem, .22 Anshutz, 9mm Vektor, .270 BRNO, .410 Boito, 12 Boor
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Soek Herlaai Data vir 30-06 en .375
S? asb vir ons waar jy die accubonds gekry het?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Gerhardjvr
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Mon Oct 24, 2011 3:25 pm
Re: Soek Herlaai Data vir 30-06 en .375
Andy ban LA Arms gaan vir my kry in JHB erens, as daar van julle is wat ook wil kan ek vra dat hy vir julle ook bestel.
.375 H&H BRNO, 30-06 Vektor, .243 Musgrave, .223 CZ Rem, .22 Anshutz, 9mm Vektor, .270 BRNO, .410 Boito, 12 Boor