Jou lisensie is goedgekeur - Nou Wat?
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Jou lisensie is goedgekeur - Nou Wat?
Hallo Manne,
Daar is baie van ons wat se lisensies onlangs goedgekeur is.
En meeste van ons wag nog vir kaartjies.
Hier in Mpumulanga is die printer blykbaar meer stukkend as werkend.
Ek het 'n uitdruk van die stelsel wat wys dat die geweer op my naam is en die handelaar is bereid om my geweer vir my te gee.
Maar my vraag is, moet ek hom gaan haal of nie?

Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"

- PJS
- Sr. Member

- Posts: 403
- Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am
Re: Jou lisensie is goedgekeur - Nou Wat?
DWB, ek het myne ook nou onlangs gekry en die Polisie (plaaslik in Potch) en die mense wat my met my motiverings gehelp het, het bevestig dat die uitdruk met stempel op n tydelike lisensie is. Ek gaan myne op die manier haal en ek glo nie ek sal n probleem kry nie. Ek weet wel S&O (Safari en Outdoor) gee nie die lisensie met die papier nie, maar eers as jy die kaartjie het. Dit verskil dus van handelaar tot handelaar.
Groete,
PJ
Groete,
PJ
Jag is 'n voorreg. Geniet en waardeer elke geleentheid.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Jou lisensie is goedgekeur - Nou Wat?
DWB
Ek weet baie manne gaan haal hulle gewere slegs met die uitdruk, ek sal wel voorstel dat jy net dat die polisiestasie hom seriviseer dat hy korrek is en wettag is anders is dit maar net n dokument sonder betekenis.

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Jou lisensie is goedgekeur - Nou Wat?
Dankie manne,
Ja, ek sal seker maak hy kry 'n stempel op.
My kommer l? meer by die polisie as die handelaar
Ja, ek sal seker maak hy kry 'n stempel op.
My kommer l? meer by die polisie as die handelaar
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1174
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: Jou lisensie is goedgekeur - Nou Wat?
DWB
Gaan haal hom, maak net seker dat die papier 'n amptelike polisie stempel op het. Dit kan maande vat vir daai kaartjie om te kom.
Groete,
Lourens

Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: Jou lisensie is goedgekeur - Nou Wat?
Ek het 'n uitdruk gekry van wapens wat op my naam is volgems die vuurwapen register. Die Polisie stempel is daarop en my handerlaar wat ek by gekoop het was die een wat die voorstel gemaak het. My vuurwapen is uit hul kluis binne in myne, en het die naweek wat verby is sy eerste Blouwildebees bloed getrek.
Groete
Johan
Groete
Johan
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Jou lisensie is goedgekeur - Nou Wat?
ek was nou by die polisie, tel my tydelike liksens net voor 1 op.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1591
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Jou lisensie is goedgekeur - Nou Wat?
Manne
My liksens is ook goedgekeur die 21ste Oktober, wag nog vir die kaartjie om geprint te word. Ek bel ons polisistasie waar ek aansoek ingedien het om te hoor of hulle vir my ook 'n tydelike lisensie kan gee sodat ek my wapen kan gaan afhaal. So se die majoor dat hulle nie sulke lisensie kan gee nie en moet wag vir die kaartjie omrede daar teveel foute gemaak word by hoofkantoor soos bv dat sisteem se jou aansoek goedgekeur is, maar in werlikheid was dit nie, of jou kaartjie wel oppad, maar daar foute op soos verkeerde foto, vingerafdrukke of geweer nr??
Hy se dat dit onwettig is om so 'n lisensie uittemaak? Hy se wel dat daar mense is van hoofkantoor wat sulke lisensies uitgegee het en nou afgedank is ens.
Hoe het julle manne dan tewerk gegaan of het ek verkeerde manier my tydelike lisensie probeer kry?
Ek kan net nie verstaan dat hul weet jou lisensie word geprint, maar hulle wil nie vir jou papier gee wat dit bewys om geweer te gaan haal nie. Ek wou graag die tydelike lisensie he om geweer te gaan haal, want dit spaar my omtrent 'n duisend kilometer se ry of courier geld!
Is daar iets anders wat 'n man kan doen in so geval?
Groete
Danie

Ek het net my DFO gaan sien en vir hom verduidelik dat ek my geweer benodig en toe het hulle dit provinsiaal goedgekeur
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- JuanPaul
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Mon Jan 23, 2012 8:57 am
Re: Jou lisensie is goedgekeur - Nou Wat?
Dagse manne,
Ek is ook nou in die situasie waar my liksens goedgekeur is maar nou is dit `n ewigheid vir die kaartjie om te kom, maar ek het `n uitdruk by my polisie stasie gekry wat my besonderhede op het, sowel as die wapen sin, en dit staaf "goedgekeur" daarop met `n stempel van die polisie stasie daarop, so is ek nou in die handelaar se hande om my geweer te kan gaan haal? of verstaan ek
die storie nie mooi nie.
Dankie, ek hoor van julle.

Stasoft
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Mon Sep 05, 2011 3:12 pm
Re: Jou lisensie is goedgekeur - Nou Wat?
Goeie Dag JP
Dit verskil letterlik van handelaar tot handelaar. Party aanvaar die uitdruk van die Polisie ander nie.

.22LR - Oberndorf Mauser
.284 Win - Pasmaak
.308 Win - Sako 85 Hunter
.300 H&H - Pasmaak
.284 Win - Pasmaak
.308 Win - Sako 85 Hunter
.300 H&H - Pasmaak
- JuanPaul
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Mon Jan 23, 2012 8:57 am
Re: Jou lisensie is goedgekeur - Nou Wat?
Ek het met die handelaar gepraat en hy het aan my verduidelik dat dit van die "DFO" :police:in die handelaar se area afhang wat die kluis inspeksies by die handelaar doen, hy het sover gegaan om vir my die se nommer gegee om uit te vind of `n vergunning gemaak kan word.........wel my kop was amper afgebytStasoft wrote: Goeie Dag JP