Kluis in n bakkie
-
Steyr270
- Full Member

- Posts: 233
- Joined: Tue Jun 21, 2016 8:34 am
Kluis in n bakkie
Is dit wettig of nie?
Ek luister graag.
Ek luister graag.
.270 Steyr Mannlicher Luxus
Ek weet nie so ek vra maar...
Ek weet nie so ek vra maar...
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Kluis in n bakkie
Ja dit is, maar hy moet deur 'n gesertifiseerde installeerder ingesit word en jy't 'n SABS sertifikaat nodig wat bevestig dit voldoen aan die SANS standaard.
Of so iets
-
Steyr270
- Full Member

- Posts: 233
- Joined: Tue Jun 21, 2016 8:34 am
Re: Kluis in n bakkie
Ek neem aan die Polisie moet hom afteken?
Volgens my kennis is n voertuig nie deel van jou permanente woning nie - dit kan n probleem veroorsaak?
Ek weet nie so ek vra maar..
Volgens my kennis is n voertuig nie deel van jou permanente woning nie - dit kan n probleem veroorsaak?
Ek weet nie so ek vra maar..
.270 Steyr Mannlicher Luxus
Ek weet nie so ek vra maar...
Ek weet nie so ek vra maar...
- Viking
- Hero Member

- Posts: 871
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Kluis in n bakkie
Ek het die volgende op n ander forum raak gelees...let op die bepaling in e!
This seems to be the FCA regulation:
A lock-away safe, apparatus, device and instrument for safe custody of a firearm or ammunition, must to the satisfaction of the Registrar comply with the following requirements -
a) be manufactured from steel of at least 2 mm thick;
b) be capable of enclosing or covering the firearm concerned wholly;
c) have an effective integral locking mechanism;
d) have a hinge mechanism for the cover or lid thereof which shall ensure that when the locking pin thereof is removed, the cover or lid shall not be capable of being opened or removed;
e) have a facility with the aid or use of which the lock-away safe, apparatus, device or instrument may be securely affixed to another structure such as a wall or a floor, or the body of a vehicle; and
f) in the case of a lock-away safe used as contemplated in sub-regulation (5) if such safe can only be locked or opened with two or more keys that have to be used jointly.

" My idea of gun control is using BOTH hands!"
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Kluis in n bakkie
Dis iewers in die regulasies weggesteek en verwys na die SANS dokument (waarvoor jy R160 moet betaal). EK soek gou vir my kopie.Steyr270 wrote:Ek neem aan die Polisie moet hom afteken?
Volgens my kennis is n voertuig nie deel van jou permanente woning nie - dit kan n probleem veroorsaak?
Ek weet nie so ek vra maar..
Of so iets
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Kluis in n bakkie
Okay, die SANS dokument seg die volgende: 'n kar kluis is 'n "type B3 safe"
3.12
type B3 firearms safe
a lighter safe intended for the temporary storage of firearms and ammunition in motor vehicles and
caravans
4.6.1 General
A safe of net mass 300 kg or less containing any firearm(s) shall always be permanently fixed either
inside a structure (see 4.6.2) or in a vehicle (see 4.6.3). Safes shall never be left standing loose.
4.6.3 In vehicles
When a safe is installed in a vehicle it shall be affixed non-conspicuously to the floor or body of the
vehicle, and the owner of the firearm shall obtain a certificate issued by the installer wherein the
following particulars are specified:
a) date of installation;
b) name and address of installer;
c) registration number, engine and chassis number and make of vehicle; and
d) that the vehicle is equipped with an immobilizer
6.2.4 Type B3 safes
In the case of a type B3 safe, there shall be an arrangement for bolting the safe to the body or to
the floor of a vehicle.

Basie2
- Sr. Member

- Posts: 355
- Joined: Tue Dec 23, 2014 2:09 pm
Re: Kluis in n bakkie
Ok, so die console een vir die Hilux is
. Miskien dit dalk neem na dfo om te sertifiseer. Dit is handig en cz75 plus 3 mags pas mooi.
Sent from my iPad using Tapatalk
. Miskien dit dalk neem na dfo om te sertifiseer. Dit is handig en cz75 plus 3 mags pas mooi.Sent from my iPad using Tapatalk
-
Steyr270
- Full Member

- Posts: 233
- Joined: Tue Jun 21, 2016 8:34 am
Re: Kluis in n bakkie
So dit se basies dat ek wel n wettige kluis op n bakkie mag sit - goeie nuus
.270 Steyr Mannlicher Luxus
Ek weet nie so ek vra maar...
Ek weet nie so ek vra maar...
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Kluis in n bakkie
Yebo, die truuk is net dat JY dit nie mag doen nie. Jy moet 'n ou 'n klomp geld betaal daarvoor en hy moet jou 'n sertifikaat kan gee.
Of so iets
- saswart
- Sr. Member

- Posts: 482
- Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm
Re: Kluis in n bakkie
Kerels ek het bietjie gesoek en soortvan gekry waarna ek opsoek is in hierdie thread.
My werk het die week scanners orals opgesit en nuwe "no" gun policy ingebring. Daar is gelukkig 'n kluis by werk, maar kerels dit gaan my halfuur elke oggend en middag vat met papierwerk, wag v sekuriteit met sy sleutel (hul het van daai 2 sleutel kluise geinstalleer wat beide sleutels nodug het).
My vrae:
1. het iemand al so kluis laat insit in kar? wat kos dit?
2. Daai regulasies se nie pertinent 'n "geregistreerde persoon" moet die sertifikaat gee nie. Ek kan dus enigiemand (myself) inkluis seker vra vir so sertifikaat. Dus kyk daarna om self te doen
3. Ook net vir interessantheid, as jy wapen "stoor" moet dit ongelaai wees. Hoeveel keer kan mens veilig 'n rondte oor laai?
Groete

Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1349
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Kluis in n bakkie
As jy 'n wapen stoor moet dit ongelaai wees - slegs as dit nie 'n Artikel 13 wapen is nie.
Rondtes kan 'n paar keer gelaai word en dan kry jy bullet setback. Dis gewoonlik hoekom mense wat baie keer moet laai/ontlaai die rondtes in die magasyn roteer. Ek dink dit mors tyd en geld so ek hou hom net gelaai - 24/7.

Zuku
- Sr. Member

- Posts: 299
- Joined: Mon May 29, 2017 7:28 pm
Re: Kluis in n bakkie
Stem saam. Geen riglyne oor wie die persoon in watter bedryf moet wees nie. As jy erg is oor jou wapens sal jy daai kluis beter vasheg as "Gerigistreerde Koos"saswart wrote: Fri Oct 23, 2020 10:42 am Daai regulasies se nie pertinent 'n "geregistreerde persoon" moet die sertifikaat gee nie. Ek kan dus enigiemand (myself) inkluis seker vra vir so sertifikaat. Dus kyk daarna om self te doen
- saswart
- Sr. Member

- Posts: 482
- Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm
Re: Kluis in n bakkie
Onthou dit is net van toepassing as jy die wapen stoor in jou eie kluis. Sodra ek dit in iemand anders se kluis bere, al is dit my A13 wapen, moet dit ongelaai wees.Toxxyc wrote: Fri Oct 23, 2020 11:06 am As jy 'n wapen stoor moet dit ongelaai wees - slegs as dit nie 'n Artikel 13 wapen is nie.
Rondtes kan 'n paar keer gelaai word en dan kry jy bullet setback. Dis gewoonlik hoekom mense wat baie keer moet laai/ontlaai die rondtes in die magasyn roteer. Ek dink dit mors tyd en geld so ek hou hom net gelaai - 24/7.
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1349
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Kluis in n bakkie
Mag jy hom in iemand anders se kluis bere? Want wie het dan toegang tot die wapens?
- saswart
- Sr. Member

- Posts: 482
- Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm
Re: Kluis in n bakkie
Ja by kluis by werk/casino ens. net jy het toegang maar wet bepaal dit moet dan ongelaai bere wees.
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1349
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Kluis in n bakkie
Ja kyk as ek by Casino bêre (het baie dit gedoen) dan is ek maar versigtig, en het gewoonlik die pistool gou ge-"field strip" en die loop in my beursie gedruk. Ten minste dan weet ek as iets foutgaan is die loop darem by my.saswart wrote: Sat Oct 31, 2020 11:02 am Ja by kluis by werk/casino ens. net jy het toegang maar wet bepaal dit moet dan ongelaai bere wees.