Glase vir 'n 300Savage

Post Reply
User avatar
Heinds
Hero Member
Hero Member
Posts: 786
Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm

Glase vir 'n 300Savage

Post by Heinds »

Menere

Ek soek bietjie raad namens 'n vriend.

Hy het 'n 300 Savage en wil graag weet wat julle manne sal aanbeveel vir die kaliber?

Die ou wil nie te veel betaal nie, maar ek weet jy kan nie enige gemors op daai kaliber sit nie.

Groete
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Glase vir 'n 300Savage

Post by Hein M. »

Hein

Jy sal sukkel om 'n beter scope (vir die geld) as hierdie Vortex te kry - kyk of dit nog te koop is.

http://jaracal.com/http://jaracal.com/p ... ic.php?t=5

Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
Heinds
Hero Member
Hero Member
Posts: 786
Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm

Re: Glase vir 'n 300Savage

Post by Heinds »

Heina, dankie ou maat.

Ek sal bietjie kyk of daai outjie nog beskikbaar is.

Groete
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
Post Reply