Page 1 of 1
Isuzu Nudge Bar Gesoek
Posted: Mon Nov 26, 2018 4:19 pm
by Mellies
Dagsê menere.
As iemand kan help met `n verwysing waar ek met rustigheid `n nudge bar kan koop sal ek baie waardeer asb?
Nuut of gebruik.
Baie dankie.
Met `n vleisie...
Re: Isuzu Nudge Bar Gesoek
Posted: Mon Nov 26, 2018 5:01 pm
by Dirkvh
Watter jaarmodel isuzu?
Re: Isuzu Nudge Bar Gesoek
Posted: Mon Nov 26, 2018 5:06 pm
by Mellies
Dirkvh wrote:Watter jaarmodel isuzu?
2016. Net voor laaste face lift.
Re: Isuzu Nudge Bar Gesoek
Posted: Mon Nov 26, 2018 5:09 pm
by Dirkvh
Aitsa, nee dit is te nuut. Ek het moontlik 'n 2008 een vir jou gehad.
Re: Isuzu Nudge Bar Gesoek
Posted: Mon Nov 26, 2018 6:02 pm
by Supacow
Wil jy die spaarwiel diewe nudge?
Re: Isuzu Nudge Bar Gesoek
Posted: Mon Nov 26, 2018 6:22 pm
by Mellies
Supacow wrote:Wil jy die spaarwiel diewe nudge?
Soek hang plek vir n paar oge vir die donker tye.
Met n vleisie...
Re: Isuzu Nudge Bar Gesoek
Posted: Mon Nov 26, 2018 7:22 pm
by Joe13
Mnr hoor of Maxe jou nie direk kan verwys na n agent nie.
Re: Isuzu Nudge Bar Gesoek
Posted: Mon Nov 26, 2018 8:00 pm
by Mellies
Joe13 wrote:Mnr hoor of Maxe jou nie direk kan verwys na n agent nie.
Dankie Joe. Sal hoor.
Met n vleisie...