Dagsê menere.
As iemand kan help met `n verwysing waar ek met rustigheid `n nudge bar kan koop sal ek baie waardeer asb?
Nuut of gebruik.
Baie dankie.
Met `n vleisie...
Isuzu Nudge Bar Gesoek
- Dirkvh
- Hero Member

- Posts: 1016
- Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am
Re: Isuzu Nudge Bar Gesoek
Watter jaarmodel isuzu?
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Isuzu Nudge Bar Gesoek
2016. Net voor laaste face lift.Dirkvh wrote:Watter jaarmodel isuzu?
- Dirkvh
- Hero Member

- Posts: 1016
- Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am
Re: Isuzu Nudge Bar Gesoek
Aitsa, nee dit is te nuut. Ek het moontlik 'n 2008 een vir jou gehad.
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Isuzu Nudge Bar Gesoek
Wil jy die spaarwiel diewe nudge?
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Isuzu Nudge Bar Gesoek
Soek hang plek vir n paar oge vir die donker tye.Supacow wrote:Wil jy die spaarwiel diewe nudge?
Met n vleisie...
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: Isuzu Nudge Bar Gesoek
Mnr hoor of Maxe jou nie direk kan verwys na n agent nie.
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Isuzu Nudge Bar Gesoek
Dankie Joe. Sal hoor.Joe13 wrote:Mnr hoor of Maxe jou nie direk kan verwys na n agent nie.
Met n vleisie...