S&W M&P 9mmP Compact beskikbaarheid

Post Reply
User avatar
wynis
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 422
Joined: Mon Oct 01, 2018 7:31 am

S&W M&P 9mmP Compact beskikbaarheid

Post by wynis »

Hi daar. Ek het bietjie navorsing gedoen en ek stel baie belang om dié pistool vir EDC aan te skaf.
Weet iemand of dié wapen reeds in SA is of wanneer hy hier behoort te wees?

Die 2.0 nuwe generasie.

Sent from my iPhone using Tapatalk
Last edited by wynis on Thu Nov 08, 2018 5:22 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Boerboel
Full Member
Full Member
Posts: 139
Joined: Mon Apr 20, 2015 7:51 pm

Re: S&W M&P 9mmP Compact beskikbaarheid

Post by Boerboel »

Die nuwe een "gen2" of die ou een"gen1". Jy kan MRST https://www.mrst.co.za/home kontak en by hulle uitvind of hulle voorraad het.

Ek het die "gen 1" en dis bietjie kleiner as die nuwe "gen 2". Die "gen 2" is amper dieselfde grote as die Glock 19.

Weet nie of jy nog "gen 1" sal kan kry nie
IF GUNS WERE OUTLAWED ONLY OUTLAWS WILL HAVE GUNS
Mauser 22LR
Musgrave 7x57
Howa 6.5 PRC
Zastava 375HH
Jacques van der Merwe
User avatar
wynis
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 422
Joined: Mon Oct 01, 2018 7:31 am

Re: S&W M&P 9mmP Compact beskikbaarheid

Post by wynis »

Boerboel wrote:Die nuwe een "gen2" of die ou een"gen1". Jy kan MRST https://www.mrst.co.za/home kontak en by hulle uitvind of hulle voorraad het.

Ek het die "gen 1" en dis bietjie kleiner as die nuwe "gen 2". Die "gen 2" is amper dieselfde grote as die Glock 19.

Weet nie of jy nog "gen 1" sal kan kry nie
Skuus ja ek moes noem dié 2.0, nuwe generasie.

Dankie ek sal MRST skakel. Ek waardeer.

Sent from my iPhone using Tapatalk
Post Reply