(!@*!(&# Lisensiekantoor

Post Reply
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

(!@*!(&# Lisensiekantoor

Post by BLOK »

Nou net vir my gese hy is afgekeur nou so de moer in ek kan n staatsamptenaar kaalhande dood wurg.

Hulle kan ook nie vir my se wat die rede is nie ek moet maar wag tot dit by my plaaslike tak is. Wat staan ek nou te doen, moet ek wag tot hulle dit hierheen stuur of is daar iemand met wie ek kan praat wat vir my kan se hoekom hy fgekeer is. Hoe lank vat appel en waneer kan ek met die proses begin
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: (!@*!(&# Lisensiekantoor

Post by VdWalt »

Ag hel man eks jammer om dit nou te hoor!!!
HUNTER
Full Member
Full Member
Posts: 178
Joined: Mon Oct 18, 2010 8:39 pm

Re: (!@*!(&# Lisensiekantoor

Post by HUNTER »

Blok

Ongelukkig moet jy wag tot jy die afkeuringsbrief ontvang sodat jy kan sien waarom jou aansoek afgekeur is en jy dan op grond daarvan appel kan aanteken maar wat hul doen hul laat sloer met die brief want jy het 90 dae om te appelleer en teen die tyd wat jy kennis ontvang is die 90dae verby. Vra jou plaaslike DFO vir die afkeuringsbrief dat dit hul na hom/haar mail/faks en 'n telefoonnommer vir die appelraad se kantore sodat jy kan uitvind hoe lank 'n apel gaan neem om geprosesseer te word sou jy dit onmiddelik instuur. Gewoonlik is dit gouer om maar net weer aansoek te doen as om te apelleer. Daardie spul is erg deurmekaar en het 'n .22 aansoek van my goedgekeur maar 'n 308 aansoek geweier, met bewys van plaaseienaarskap, jagbevestigings van verskillende plase in RSA en NAM maar ek wag ook nog steeds my afkeuringsbrief. Strekte en voorspoed, ek sal maar nie vir jou bid vir krag nie want netnou gaan wend jy dit verkeerd aan ;D
martinf
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 292
Joined: Tue Jul 12, 2011 10:10 am

Re: (!@*!(&# Lisensiekantoor

Post by martinf »

Weet iemand soos George Nell prokereurs hanteer apelle. Kan miskien nie skade doen om die man 'n lui te gee en raad te vra nie. Weet sy nommer is in die SA jagters agter in.
Sako .22 Varminter
Musgrave 30-06 Mauser aksie
CZ 75 9mm D
CZ 243
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: (!@*!(&# Lisensiekantoor

Post by BLOK »

Sommer geweet toe die dag vroeg al so begin het hy gaan nie beter word nie. Gedink ek skryf eksamen vanoggend kom daar se hulle dis vanaand. Ry gister spesiaal PTA toe om vir klient n '07 peugeot windskerm te gaan haal kom vanmore daar nee sy hy die ding is verkeerd hoe die moer moes ek weet dis n 2004 wat hy herbou het en '07 herregistreer het, kom by die volgende klient wat n cruizer windskerm bestel het, toe hy hom bestel vra ek is dit vir die een met die coil of bladvere want hy weet nie watter jaarmodel nie se hy coils. Kon hy maar nie gese het dit is bladvere cruizer wat hy na coil verander het nie. En nou laaste die grootste stamp - my lisensie is afgekeer.

Sal maar more gou bel en hoor by george wat is die prosedures.

Baie dankie vir julle almal se raad en meegevoel
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Rooies
Hero Member
Hero Member
Posts: 587
Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm

Re: (!@*!(&# Lisensiekantoor

Post by Rooies »

Blok

GEDULD MY BROER dis al wat ek kan s?, jy is nie al een nie.
Myne ook afgekeur en hoor hier... compentency gekry op 23 Junie,aansoek afgekeur op 16 Julie omdat ek nie comp het nie. F%$&NK spul idiote daar.
Ek het die vlak vol gebel en niks gehelp nie brief kom toe op 20 Sept hier aan, appel aangeteken met afskrif van comp en die hele pakkie gespoed pos. Tot vandag lui daai telefoon net in appealbord se kantoor en almal sit jou deur
maar DAAR GAAN NIKS AAN NIE.

Sterkte, sal jou op hoogte hou van my vordering.
Last edited by Rooies on Thu Oct 20, 2011 5:12 pm, edited 1 time in total.
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi



"Forgive your enemies, but never forget their names."
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: (!@*!(&# Lisensiekantoor

Post by Pvdw »

ek kan n staatsamptenaar kaalhande dood wurg.
Blok wat het ek jou gemaak, ek werk ook mos vir daai klomp ??? ??? :P :P

Jammer om te hoor man :o :o Is jy lid van SAJWV?? Ek weet hulle sal jou mooi bystaan as jy lid is.

Vir watte geweer is dit BLOK?

Peet
Work to live, don"t live to work
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: (!@*!(&# Lisensiekantoor

Post by Beretta »

Blok
Net n tip maak seker jy hou die koevert met die pos datum op.En vergelyk die datums met mekaar.My voorstel is kry vir Martin Hood om jou saak te doen kos geld maar dit werk.Gee hulle op hulle moere Blok
Groete
Beretta
Danie01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1591
Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am

Re: (!@*!(&# Lisensiekantoor

Post by Danie01 »

Dit baie slegte nuus!

Ek wag ook vir n lisensie en hoop als loop glad.

Die SA jagtersvereniging het boodskap aan my gestuur en gese indien iemand n probleem het met lisensie wat afgekeur word, mens hul net kan skakel en hul jou sal kan help. Mens moet seker dan ook aan die verenigin behoort.

Groete
Danie
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: (!@*!(&# Lisensiekantoor

Post by Beretta »

Danie01
Ek wonder wat voer hulle nou weer in die mou met hulle sal jou help. ??? ??? ??? ???
Beretta
User avatar
baboonstalker
Hero Member
Hero Member
Posts: 692
Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm

Re: (!@*!(&# Lisensiekantoor

Post by baboonstalker »

Sterkte en geduld! kyk of jy die brief uit hulle kan kry sodat jy kan sien wat hulle rede is en vat dit van daar af. Ek weet ook van manne wat se lisensie afgekeur is, toe koop hy nog 'n roer by en doen aansoek vir altwee. 3 maande later het hy altwee se lisensies.

Jy sal hom wel kry.

BS
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: (!@*!(&# Lisensiekantoor

Post by BLOK »

Peet niks teen jou nie ou maat jys nie daai staatsafdeling nie.


Aan al die ander dankie vir die raad. Ek sal maar vandag kyk of ek nie die redes op n manier uit hulle kan kry nie en sommer vir George nel hulle kontak en hoor wat staan ek te doen. Dit bly maar n teleurstelling en is nie lekker nie, veral vir daai jongman van my wat meer na die geweer uitgesien het as ek. Die 300 sukkel hy mee om lekker te skiet en hy was baie opgewonde oor die 243 wat ek meerendeels gekoop het dat hy kan saamskiet.

Maar hoe se hulle so lyp die dinge. Sal maar net weer van vooraf moet kop optel en terug bakly
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: (!@*!(&# Lisensiekantoor

Post by Geno »

"Klein maar getryn ponie maar perd "

Kom nou Blok, laat daai leuse oop loop!
Sterkte mater!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
PJS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 403
Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am

Re: (!@*!(&# Lisensiekantoor

Post by PJS »

Sjoe dis n G%tslag. >:(  Sterkte ek hoop jy kry dit uitgesort. Dit is duidelik dat dit gaos is daar.
Groete,
PJ
Jag is 'n voorreg. Geniet en waardeer elke geleentheid.
FE
Hero Member
Hero Member
Posts: 566
Joined: Sat Jul 02, 2011 10:21 pm

Re: (!@*!(&# Lisensiekantoor

Post by FE »

Blok geduld is 'n stadige manier om jou moer te strip!
Born to hunt, but forced to work!
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1174
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: (!@*!(&# Lisensiekantoor

Post by Lourens »

Blok ekt jou probeer bel, sal mar later weer probeer. Ekt 'n goeie prokureur wat jou vinnig sal uitsort. Dis 'n moerse gatslag, net as dit klink of dinge begin beter en vinniger loop dan hoor jy weer van 'n liksens wat afgekeur word.

Sterkte mater!
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: (!@*!(&# Lisensiekantoor

Post by BLOK »

Lourens

Ek het met MC gepraat en hy se ek hoef nie bekommerd te wees nie. Het hom al my besonderhede gestuur en hy se hy sal die afkeurings dokumente gaan kry en dit van daar af vat. Blykbaar as ek vir dit wag om deur my plaaslike stasie te kom gaan ek dit eers kry as die appel tyd al amper verby is.

Ek hoop maar vir die beste, En dankie vir sy nommer.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1174
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: (!@*!(&# Lisensiekantoor

Post by Lourens »

Blok,

Groot plesier! Dit gaan 'n ewigheid neem as jy wag dat dit deur jou plaaslike stasie moet kom. Hy sal jou vinnig uitsorteer. Hy is 'n man wat sy storie ken, jy hoef nie verder bekommerd te wees nie! Binnekort het jy daai 243 dan kom maak ek 'n draai daar by jou dan kan ons die 243's op die regte manier aanwend en bietjie jakkalsbloed trek!  ;D

Groete,
Lourens
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: (!@*!(&# Lisensiekantoor

Post by BLOK »

Ek hoop maar so sal my baie bly maak as ek hom kry. ALTAPJ hier op die forum was ook vanmore hier na hy gister van dit gelees het, toe hy hier wegry stop hy sommer gou by die stasie self en hoor wat gaan aan met sy 243 lisensie - 4 weke goedgekeur kan julle dit glo.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
PJS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 403
Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am

Re: (!@*!(&# Lisensiekantoor

Post by PJS »

Eish Blok ek voel nie goed daaroor nie. Ek weet dis nie my skuld nie maar ................ :-[ Ek dink nie ek het iets reg gedoen nie. Hulle is is net deurmekaar en het geen planmatige manier van werk nie. Sekere aansoekers is maar net gelukkig.
Groete,
PJ
Jag is 'n voorreg. Geniet en waardeer elke geleentheid.
ablm468

Re: (!@*!(&# Lisensiekantoor

Post by ablm468 »

Blokek is jammer om van jou gatslag te lees, na al die wag. Hoeveel wapens het jy en is jy toegewyd en sportskut? Ek weet dit is n schlep om al (daardie) kwalifikasie te kry maar het in die laaste 18 Maande 5 wapens by gekoop vir n totaal van sewe. Het nooi langer as 3 maande gewag nie. Die eerste twee het ek deur legally armed laat doen. Die res almal self.

Indien jy nog nie gedoen het nie oorweeg dit sterk. Dit is die moeite werd.
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: (!@*!(&# Lisensiekantoor

Post by theedge »

Eina jammer om te hoor maat sterkte met reelings
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
Post Reply