Hallo almal, ek is opsoek "link" of webtuiste wat n mooi uiteensetting van die Glock 19 bevat, ek soek sommer iets om te print om by motivering te sit. Ek het gegoogle maar kry nie so lekker wat ek soek nie. Ek sal dit waardeer as iemand my in die regte rigting kan stuur, dankie.
Groete Tjops
Glock 19 inligtingstuk vir motivering gesoek.
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 826
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Glock 19 inligtingstuk vir motivering gesoek.
Traai hierdie https://eu.glock.com/en/products/pistols/g19_gen4
Of so iets