Goeiemore almal, ek adverteer graag die volgende twee gewere namens 'n vriend van my:
1) Blaser F3 Haelgeweer (12br o/u) met sy tas, chokes ens, Prys: R45,000
2) .460 Weatherby, geweer het nie 100 skote deur nie en in mint kondisie. Doppe en matrys stel vergesel die geweer, Prys: R35,000
Julle sal op die foto's sien beide gewere het nie 'n merkie net en het BAIE min gewerk.
Kontak asb vir Nico Hartslief by 082 854 7115
Groete en mooi naweek!
Vir die fynproewer
- WSM
- Jr. Member

- Posts: 77
- Joined: Wed Jan 15, 2014 6:26 am
Vir die fynproewer
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
RSA .270 WSM
RSA .300 WSM
Howa 6.5x55
Ruger Alaskan .416 Ruger
RSA .300 WSM
Howa 6.5x55
Ruger Alaskan .416 Ruger
- WSM
- Jr. Member

- Posts: 77
- Joined: Wed Jan 15, 2014 6:26 am
Re: Vir die fynproewer
Foto's van die .460 Weatherby:
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
RSA .270 WSM
RSA .300 WSM
Howa 6.5x55
Ruger Alaskan .416 Ruger
RSA .300 WSM
Howa 6.5x55
Ruger Alaskan .416 Ruger

