Wadcutter herlaai??

Post Reply
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Wadcutter herlaai??

Post by Cobus(Cobb) »

Ek het so paar boxe v die goed gekry in.32 ACP
Ek het paar fotos v gelaaide WC gesien...totaal in die dop ingedruk

Wat is die korrekte herlaai en veral seating metodes??

Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2139
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Wadcutter herlaai??

Post by Ds J »

Is jy seker dis .32ACP? Ek weet nie van n pistool wat WC skiet nie. Dit is tog eerder n rewolwerkoeël.

Is dit dalk .32 S&W koeëls?
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 871
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Re: Wadcutter herlaai??

Post by Viking »

Cobus,

Ek het vir baie jare wadcutters gebruik in die .357 - omdat hulle baie akkuraat is!

Daar is wel 2 gedagtes oor "seating" - ek het die normale OAL vir 'n standaard patroon gebruik en my wadcutters daarvolgens "geseat".

Ander skuts het weer geglo hou die wadcutter gelyk met die dop...ek dink dit sal die druk in die dop affekteer!

Wat wel in ander forums uitgelig is, is dat wanneer jy die wadcutter in 'n pistool wil gebruik, dan werk die gelyk met die dop metode glo beter.

Ek kan nie sien dat die dop maklik gaan voer nie...dus sal ek 'n stukkie lood voor laat uitsteek om makliker teen die "ramp" op te gly. Hou weereens die OAL van 'n standaard patroon in gedagte.

Hier is 'n goeie artikel oor die wadcutter se ontstaan en evolusie.

http://www.grantcunningham.com/2011/11/ ... wadcutter/
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Wadcutter herlaai??

Post by Cobus(Cobb) »

Thanx
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Piet375
Newbie
Newbie
Posts: 30
Joined: Sat Jul 27, 2019 8:02 pm

Re: Wadcutter herlaai??

Post by Piet375 »

Daar skiet 'n man by ons met so hammerli in 32 long wat wadcuters skiet. Ek self laai nie 32 nie mar ek laai wel 148gr waddcuters. Die idee is jy laai hom basies flush mey die dop agter 'n baie ligte kruit laading. Ek laai myne dat hy so klein bietjie uitsteek mar meer omdat ek die verskil tussen leweendig en reeds gevuurde rondtes vinnig wil kan herken. Ek trim my rondtes sodat ek konstante krimp lan kry. Bitter akuraat!
Use enough gun.....
22 Krico
223 Stag arms
243 AI Howa
7x57 Mauser
303 BSA
308 Remington 700
300 Win mag Howa
375 Ruger m77 African
12g Berreta A400
9mm H&K p30
9mm Colt 1911 commander
40 S&W M&P
357 S&W
44 Ruger
Post Reply