Jis manne
Net n gou n kennisgewing van n kursus nou die 27ste Oktober op Maclear in Oos Kaap.
Soos gewoonlik is Taffie Mulder se kursus R1500 en dit sluit hele dag kursus van 10h00 tot
22h00 en kursus cd met baie klanke in.
Julle kan vir Dave Moore kontak vir reelings.
Sy nr is 083 232 2204
Daar sal ook dimmers en fluite beskikbaar wees.
Mooiloop
Maclear Ooskaap jakkalsroep kursus 27/10/2018
-
Jaktrap
- Sr. Member

- Posts: 294
- Joined: Tue Nov 02, 2010 8:59 pm