Kraaie

Post Reply
johan
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 409
Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm

Kraaie

Post by johan »

Die kraaie pla vreeslik met lamtyd,veral as dit so droog is soos die afgelope lamseisoen,hoe kan n mens die pes beheer?
Tot vier val n paplam aan en vreet die oe uit,as n ooi sleg le met lam is dit ook haar lot,n mens kan nie elke ooi die heeldag dophou nie.

johan
"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Kraaie

Post by JACQUES BOTHA »

EK WEET NIE VAN VEEL BEHALWE AS OM DIE KRAAIE OP LANG AFSTAND MET N 55GR VMAX TE LAAT ONTPLOF NIE..
MAAR VAN DIE KRAAIE AF , EK HET DIE KAROO LANKLAAS SO DROOG GESIEN SOOS DIE JAAR...VAN COLESBERG TOT WILLOMORE VERBY...SELF TOE EKVOOR KERSFEES IN CRADOCK WAS...BLACK-SAM MANNE DIS DROOG DAAR..EN TOE EK SONDAG VERBY COLESBERG TREK MET MY OSSEWA SIEN EK DIT RAAK DONKER SOOS DIE SPINGKANE VLIEG....
STERTKTE AAN DIE KOLONIE SE MANNE EN MANINNE
Last edited by JACQUES BOTHA on Wed Jan 07, 2009 11:24 pm, edited 1 time in total.
Shoot straight and tell the truth!
johan
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 409
Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm

Re: Kraaie

Post by johan »

Meso

Droog seg jy ou maat? Jys reg ek het 60% van my volwasse springbok en n hele seisoen se aanteel verloor.Dis die eerste keer in twaalf jaar dat geen van my ou klante springbok het vir die uitvoermark nie,om vanjaar springbok te oes gaan n nagmerrie wees.

Waars die manne en maninne van Kaapstad se omgewing wat die kraaie inroep en met haelgewere bedood?
Laat hoor asb van julle Gary.

johan
"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
tafjak

Re: Kraaie

Post by tafjak »

JOHAN

Ek wonder of Gary L nie te besig is om katte in te roep in die Colesberg area nie. Die man sal seker ook later tyd he om rate uit te deel op hierdie forum.

Groetnis

Taffie
johan
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 409
Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm

Re: Kraaie

Post by johan »

Tafjak

;D ;D ;D ;D


johan
"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
Jakkals

Re: Kraaie

Post by Jakkals »

Ek het altyd gedink Kraaie vreet net vleis. Toe takel hulle my mielies. Begin by die baard van die mielie en vreet die stronk skoon terwyl dit nog lekker sag is. Het Hawer geplant en hulle kom sit soos 'n swart wolk en trek elke plantjie met pit en al uit. Eers een met die 22 geskiet en as hulle opvlieg en 'n bondel maak om te kyk hoekom hulle maatjie bly le met die haelgeweer laat loop.
johan
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 409
Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm

Re: Kraaie

Post by johan »

Jakkals

Praat jy van die witborskraai?

johan
"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
Jakkals

Re: Kraaie

Post by Jakkals »

Die einste. Nog nie hier swart kraaie gesien nie.
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Kraaie

Post by Hein M. »

As jy sien hoe l? die klein skilpaddoppies onder die telefoonpale daar op die plaas dan is des te meer rede om die pestelensies met afsku te bejeen.

My oorlede oupa se broer kon 'n besonder goeie skoot skiet.? Hy het blykbaar hom doodgehou daar op die oop veld met sy geweer byderhand en dan soos 'n legendariese cowboy opgespring en die taters gepot.? Seker 'n liegstorie, maar nou ja. :o
Last edited by Hein M. on Thu Apr 02, 2009 8:22 pm, edited 1 time in total.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

Re: Kraaie

Post by Yalair »

Hein
Ek sal nooit vergeet as klein seun het my oupa menige kraai uit lig met sy .22 geskiet, oop visier. Ek het dit probeer, (.22 is nou myne) maar dink nie daars genoeg .22 patrone vir my om dit reg tekry  :P
Post Reply