1kg rooibokvleis in blokkies gesny
125 ml olie
4 geelwortels, in skyfies gesny
2 uie, in skywe gesny
2 knoffelhuisies, fyn gedruk
10ml gekapte tiemie
250g spekvleis, gekap
500ml port of dro? rooiwyn
6 aartappels, in skywe gesny.
Verhit olie in swartpot en soteer wortels, uie en knoffel totdat olie deurskynend is.
Voeg tiemie, vleis, spekvleis en port by. Prut 2 uur baie stadig met deksel op.
Voeg aartappels by en prut nog 30 tot 45 minute.
Sit voor saam met mieliepap.
ROOIBOK POTJIE
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
ROOIBOK POTJIE
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
