Tikka manne

Post Reply
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Tikka manne

Post by Raven »

Ek het gister bietjie gaan soek vir "ekstras" vir my Tikka T3

Kyk bietjie hierna:
http://www.kineticresearchgroup.com/products/w3c.php

Enige iemand al te doen gehad met JARD triggers? Is hulle goed?
http://www.jardinc.com/index.php?option ... &Itemid=18

Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Tikka manne

Post by Kalahari »

Raven

Jy moenie sulke "ekstra's" vir man wys nie, daar is dan nie "mula" vir die klas van ding nie >:( ;).
Grap sommer net, daai kolf is flippen smart, ek sal glad nie omgee om my kruppel 250 so bietjie op te dollie nie. Sal maar net lekker droom. Dit is maar die militere streep in my wat so kwyl vir die tipe kolf en ekstras.

Groete
Kalahari
Post Reply