Otters

Post Reply
vergund
Full Member
Full Member
Posts: 174
Joined: Wed Aug 08, 2012 7:09 am

Otters

Post by vergund »

Het enige van julle al hokke vir probleem Otters stel en wat is julle raad? Hulle vang n vriend van my se mak ganse.

Groete
Gert
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Otters

Post by tripodmvr »

As dit snags gebeur is die maklikste om die ganse in 'n hok te kry wat otterproef is. Otters is beskermde diere en vang jy hulle, waarheen verskuif jy hulle.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
vergund
Full Member
Full Member
Posts: 174
Joined: Wed Aug 08, 2012 7:09 am

Re: Otters

Post by vergund »

Ek het groot damme waar ek hulle kan loslaat sowat 20km van waar hulle nou is,die probllem is dat perseel waar hulle nou is teen die dorp is en hulle vreet die man se ganse en Koi visse vir aandete. ++>: ++>:
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Otters

Post by tripodmvr »

Doing what comes naturally. Jy sal ook aansit as die steakse vir jou aangegee word. Kry skeiding tussen roofdier en prooi.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
THOMAST
Hero Member
Hero Member
Posts: 1892
Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am

Re: Otters

Post by THOMAST »

My skoonpa het een aand op sy plaas naby Riversdal (anderkant Oakdale langs die rivier) 'n konsternasie by sy hoenderhok gehoor en sy bokser reun en teef losgelaat. Die honde het die otter gejaag tot in die plaasdam, waar die reun die fout gemaak het om agter hom aan te swem. Hond het nie weer uitgeswem nie.
User avatar
Jackalsniper
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm

Re: Otters

Post by Jackalsniper »

Soos Oom Tripod se n hok met n gans agter in werk goed. Ons vang hul gereeld in ons rooikat hokke, maar hy moet eerder
50 x50 x 4mm welded mesh he as jakkals sif. As dit n groot otter is kou hy n draad dalk af. Hek moet ook sluit na hy geval het
.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Otters

Post by tripodmvr »

My raad is om net 'n draad tussen die twee te sit sodat die otters nie die ganse kan vreet nie. Niks geseg van vang hom nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply