Ek kyk nou deur 'n webblad en sien' n spot goedkoop teleskoop raak. Toe ek die nommer Google kom ek agter die vent adverteer ook op ander platforms. En ook van uit verskillende dorpe met dieselfde nommer. Daar is ook sommer 'n advertensie oor die betrokke nommer geplaas. Dit maak mens darm vies. Mens moet maar kat voet loop.
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
Verdagte advertensies
-
Nella
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Re: Verdagte advertensies
Nee maar gee bietjie meer inligting. ..net moontlik is hier een van ons mede lede wat jy m paar rand kan bespaar
Just smile and wave boys 
- Dumbluck
- Hero Member

- Posts: 562
- Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm
Re: Verdagte advertensies
Ek het 'n paar "wanted" advertensies geplaas oor ek opsoek is na n Securi-Lid vir my Ranger.
Al 2 scammers my gekontak. Was gelukkig nie baie moeilik om hul uit te ken nie maar mens moet ma wakker wees.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Al 2 scammers my gekontak. Was gelukkig nie baie moeilik om hul uit te ken nie maar mens moet ma wakker wees.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
- Alberts
- Full Member

- Posts: 123
- Joined: Fri Jul 13, 2018 8:17 am
Re: Verdagte advertensies
Al 4 advertensie is van dieselfde nommer.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180830/bbd783131a450bda3eaf47100e116d32.jpg
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180830/bbd783131a450bda3eaf47100e116d32.jpg
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Verdagte advertensies
Enige ou wat 'n Tipman vir self verdediging gebruik/aanbeveel is 'n .rol en jy moet buite ruik afstand staan van hom 
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Antondup
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Mon Oct 10, 2016 7:58 am
Re: Verdagte advertensies
Ek sê maar altyd, as dit te goed is om waar te wees, bly maar weg!Alberts wrote:Ek kyk nou deur 'n webblad en sien' n spot goedkoop teleskoop raak. Toe ek die nommer Google kom ek agter die vent adverteer ook op ander platforms. En ook van uit verskillende dorpe met dieselfde nommer. Daar is ook sommer 'n advertensie oor die betrokke nommer geplaas. Dit maak mens darm vies. Mens moet maar kat voet loop.
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Anton du Plessis
Tikka T3 .300WSM
Sig Sauer P320 9mm
Slazenger .22LR
Tikka T3 .300WSM
Sig Sauer P320 9mm
Slazenger .22LR