Windbuks om dogters te begin tou wys maak
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Windbuks om dogters te begin tou wys maak
my dogters moet begin skiet.
.22 seker beter, maar laat hul nou eers 1000 airgun pellits oefen, dan iets wat my gaan geldkos.
watse airgun sal lekker werk? 'n pcp dalk, maar calvinia se duikwinkel het gesluit agv die droogte.
nie seker ek soek 'n breakneck, dalk die lever vaste loop?
watse airgun? moet die swaai gong targets lekker kan skiet op bv 15-20m. dalk koeldrank blikke op 25m mooi skiet.
en verkieslik open sights.
die hw97 is te swaar vir hulle.
ook nie te duur. moet 'n beginner wees, maar wil hulle nie leer met 'n ding wat skeef skiet soos 'n WP ondersteuner nie

HOU HOM DAAI DIKTE
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: Windbuks om dogters te begin tou wys maak
HW30S of HW50S
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
-
RiaanPretorius
- Jr. Member

- Posts: 69
- Joined: Tue May 12, 2015 9:52 am
Re: Windbuks om dogters te begin tou wys maak
Daai geweertjies is pynlik akkuraat vir n nekbreek geweer!
Groete
Riaan Pretorius
Weihrauch HW 50 4.5mm
FX IMPACT 5.5mm
CZ 550 22-250
CZ 550 6.5x55
Steyr Mannlicher Luxus 6.5x55
Sauer 90 30-06
Brno ZKK 602 semi-custom 375 H&H
SKB 500 12BR O/U
CZ 75 B 9mm
Riaan Pretorius
Weihrauch HW 50 4.5mm
FX IMPACT 5.5mm
CZ 550 22-250
CZ 550 6.5x55
Steyr Mannlicher Luxus 6.5x55
Sauer 90 30-06
Brno ZKK 602 semi-custom 375 H&H
SKB 500 12BR O/U
CZ 75 B 9mm
-
Klein Chris
- Hero Member

- Posts: 612
- Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm
Re: Windbuks om dogters te begin tou wys maak
Stem saam oor die Weihrauch's is tops.
Plan B kyk na die vaste loop Gamo CFX/CFX wat ge gas ram/nitro piston is. Vir 25m is hulle puik.
Kry goeie koeeltjies soos die 8,44gr JSB
Plan B kyk na die vaste loop Gamo CFX/CFX wat ge gas ram/nitro piston is. Vir 25m is hulle puik.
Kry goeie koeeltjies soos die 8,44gr JSB
Skiet bly maar lekker
-
Macros999
- Jr. Member

- Posts: 55
- Joined: Sat Apr 07, 2018 6:25 pm
Re: Windbuks om dogters te begin tou wys maak
Ek stem saam... Ek het 'n HW97 en 'n Air Arms S400. Skiet 308 doppies op 40m met gemak... maar net met Air Arms of JSB pellets. Met daai ou rooi boksie pellets waarmee ons grootgeword het gaan jy net-net 'n blikkie op 40m raakskiet.Klein Chris wrote:Stem saam oor die Weihrauch's is tops.
Plan B kyk na die vaste loop Gamo CFX/CFX wat ge gas ram/nitro piston is. Vir 25m is hulle puik.
Kry goeie koeeltjies soos die 8,44gr JSB
Ek kan nie eers vir jou beskryf wat se verskil decent pellets maak nie. Dit is seker meer as 3 keer duurder, maar dit maak 'n massive verskil. Self 'n ou 35 jaar oue Diana skiet akkuraat met decent pellets.
Met my kinders het die windbuks goed gewerk, tot die rakkers my .22 CZ452 ontdek het - nou will hulle niks meer weet van die windbukse nie. Nou is ek bang om hulle met my groter gewere te laat skiet, dan gaan hulle dit ook oorneem...
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
CZ452 .22lr, CZ550 7x64, .303, 12Br Browning 525, Glock19
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Windbuks om dogters te begin tou wys maak
het gehoor pellits is noggals belangrik
HOU HOM DAAI DIKTE
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Windbuks om dogters te begin tou wys maak
Kyk baie mooi na wat die geweertjies weeg! Om te begin is ligter beter en die HW30S seker die beste opsie as mens kyk na kwaliteit.
Ek moet self ook nog eintlik een kry vir my seuns.
Ek moet self ook nog eintlik een kry vir my seuns.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- Meteor
- Full Member

- Posts: 239
- Joined: Sat Nov 30, 2013 7:17 pm
Re: Windbuks om dogters te begin tou wys maak
Wil jy he hulle moet self kan rondloop en skiet of gaan jy eerder een kry wat slegs jy kan knak sodat jy altyd by moet wees?
Alles wat die moeite werd is vat tyd en tyd kan nie verdeel word
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Windbuks om dogters te begin tou wys maak
Nee , hulle sal honde en mense skiet, sal moet by wees
HOU HOM DAAI DIKTE
-
GooseMan
- Jr. Member

- Posts: 98
- Joined: Thu Oct 12, 2017 10:38 am
Re: Windbuks om dogters te begin tou wys maak
Hi Macros,
hoe dal Gamo se pellets vaar teenoor die Air Arms and die JSB?
hoe dal Gamo se pellets vaar teenoor die Air Arms and die JSB?
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Windbuks om dogters te begin tou wys maak
Die hw30 sal die beter opsie wees. Hy skiet nie veel stadiger as die 50 maar is ligter en kleiner. Lieflike geweertjie het self een die hw30s model met die verstelbare rekord trigger. Ek dink die length off pull kan n bietjie groot wees vir n klein handjie voel dit vir my. Dis n windbuks wat lewenslank sal hou soos die ou gecados. Hy haal baie maklik oor, het delrin bearings binne in. Ek skiet jsb rs 7.3gr pellets in hom dan is dit een gat groepies. Vir n goedkoper begin sal ek gamo pro magnum of pro hunter pellets aanbeveel en hulle is nie soveel meer onakuraat.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Windbuks om dogters te begin tou wys maak
O ja kyk op pelletguns.com daar behoort beskikbaar te wees. Het myne daar gekoop vir die beste prys.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Windbuks om dogters te begin tou wys maak
kos selfde as 'n howa barreld action.
dink dalk het ek 'n geweer nodiger...
maak grap, you tube wys flippen een gat groepe op 20y
dink dalk het ek 'n geweer nodiger...
maak grap, you tube wys flippen een gat groepe op 20y
HOU HOM DAAI DIKTE
-
Klein Chris
- Hero Member

- Posts: 612
- Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm
Re: Windbuks om dogters te begin tou wys maak
Jy gaan die geweer net so geniet. Rek sy bene na 40m/50m met n 15mm/40mm spog kol as teiken en kyk. Springer is n wetter om mee te skiet. As jou skiet tegniek nie reg is nie gaan jy nederig word of die ding weg neukcassie_calvinia wrote:kos selfde as 'n howa barreld action.
dink dalk het ek 'n geweer nodiger...
maak grap, you tube wys flippen een gat groepe op 20y
Moenie n sissie wees en heeltyd van n bank af skiet nie. Skiet uit die vuis of sit en van jou knie af
Skiet bly maar lekker