Jakke vang my oog

Post Reply
Joe13
Hero Member
Hero Member
Posts: 704
Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am

Jakke vang my oog

Post by Joe13 »

Die 2 lê te lekker saam n klein troppie rooibokke en 2 varke. Eers gedink dit is duikers maar toe ek weer kyk...

Vreemd?
Johann...

Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2126
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Jakke vang my oog

Post by Malan123 »

Joe, glad nie vreemd nie.
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: Jakke vang my oog

Post by naas222 »

Sien niks... is foto nog opad
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
Joe13
Hero Member
Hero Member
Posts: 704
Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am

Re: Jakke vang my oog

Post by Joe13 »

Jammer kêrels. Gestoei met pos. Kyk 1ste foto, heel regs lê die donners in die gras.

//uploads.tapatalk-cdn.com/20180806/ca8937beb66cb514f90cc1bbc0012d92.jpg

//uploads.tapatalk-cdn.com/20180806/70a1b4fe3900518cc70b734da31d4949.jpg

//uploads.tapatalk-cdn.com/20180806/86c2749b603f80f9a7c3c0eded055a27.jpg
Johann...

Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13530
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Jakke vang my oog

Post by Capt. Yoda »

Its the rainbow nation!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: Jakke vang my oog

Post by naas222 »

If it was a black impala ;)
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
Joe13
Hero Member
Hero Member
Posts: 704
Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am

Re: Jakke vang my oog

Post by Joe13 »

Maar is dit algemeen? Werklik die eerste keer wat ek dit sien.
Johann...

Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: Jakke vang my oog

Post by naas222 »

Jong ek hul al gesien water drink dan staan wild net en kyk
Kyk op discovery... leeus loop deur wild wat nie weghol nie.
Hul weet seker iets wat ons nie in lyftaal kan lees nie
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2126
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Jakke vang my oog

Post by Malan123 »

Ek sien hulle gereeld tussen my wild. Veral hier van September af as dit naby aan lam tyd is. Al verskil is as ek hulle sien ry hulle bakkie :laugh:
Andre308
Hero Member
Hero Member
Posts: 902
Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am

Re: Jakke vang my oog

Post by Andre308 »

2de foto was hulle reg vir een skoot deur albei se handbriek, dan kon jy hulle verder uitsort.
Post Reply