Naand Manne
Is hier dalk iemand wat al kuilvoer gemaak het van Sorghum of baster sorghum gewasse wat my bietjie meer inligting kan gee en dalk al die skoolgeld betaal het asb.
Ek beplan om Superdan of iets dergeliks te gebruik. Volgens al die boeke en slim manne kan dit wel gedoen word maar ons almal weet mos dat die teorie en die praktyk verskil meestal hemelsbreed.
Die maak van die kuilvoer is nie die probleem nie maar wel die aanwending en effektiwiteit daarvan. Ek wil dit vir skaap gebruik.
Baie dankie by voorbaat
Doepie
Sorghum as Kuilvoer
-
Flip Fouche
- Hero Member

- Posts: 584
- Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm
Re: Sorghum as Kuilvoer
Doepie01
Dit sal nie n fout wees om van Sorghum kuilvoer te maak nie.My ondervinding is dat mielies n baie beter kuilvoer maak.
Groete

.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
-
222
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm
Re: Sorghum as Kuilvoer
Doepie
Ek het die laaste 8 jaar net van Sorghum kuilvoer gemaak vir die melkery (gelukkig is dit nou op n end) Ek het gevind dat goed bemeste sorhum se opbreng ongeveer 1/3 meer is as mielies sn.
Die koste is laer en mens vul maar daai bietjie tekort in protiene aan uit n sak dmv molasse. Het ook al die mielies en sorhum kuilvoer saam gemaak het 2 ryr mielies en 2 rye sorhum geplant en as mens dit sny meng hy mos self. Dit was gedurende die proses dat ek gesien het die sorhum se opbrengs in ho?r.
n Man moet maar na jou sak ook kyk as jy deedae n pit in die grond wil sit

Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
-
Kokkie
- Newbie

- Posts: 31
- Joined: Mon Jun 20, 2011 4:00 pm
Re: Sorghum as Kuilvoer
Goeie middag Doepie
Sorgum kuilvoer sal 100% werk vir skape,droog is sy specs as volg: 9.6% Proti?ne
9 mj/kg Enerie.
Die skape sal so begin op 1% van hul liggaams massa.Sorgum kuilvoer se voginhoud is nastenby so 70% so 1% van jou skaap se gewig,gedeel deur 0.3 sal vir jou die hoeveelheid gee,wat jou skaap benodig.Jy kan egter op gaan na so 2% van hul massa.
As jy melassemeel by voeg sal dit die energie verhoog.Kuilvoer sal egter nie alleen vir jou werk nie en jy sal 'n afrondings konsentraat,of 'n lek konsentraat moet by meng soos voorgeskryf deur die verskaffer.
Lekker naweek manne,groete Kokkie

Push to test....Release to detonate