Gunsmith gesoek in jhb of pta
-
Henlo
- Sr. Member

- Posts: 388
- Joined: Thu Aug 11, 2016 8:31 pm
Gunsmith gesoek in jhb of pta
More almal ek is opsoek na n gunsmith om vir my n 375 h&h aanmekaar te sit, enige voorstelle en kontak besonderhede dankie Henlo
Te veel gunne en te min geld
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Gunsmith gesoek in jhb of pta
Wat van Lance? http://www.sprsa.co.za/
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: Gunsmith gesoek in jhb of pta
Try Danie Joubert in Pretoria Tel 0833268290 Very professional
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Gunsmith gesoek in jhb of pta
jy kan maar na crisjan diederichs hier op die forum se werk kyk
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum