Hi Daar Hein
Dankie vir aanvaarding hoop ons gaan nog lekker gesels
Groete
Frikkie
Frikkie
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Frikkie
Welkom Frikkie, moenie soos daai oom Frikkie wat wag vir sy boetie wees nie. Vertel vir ons waar jy bly en waarmee jy skiet. Jy gaan baie kennis hier raaklees.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
frikkie velloen
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Thu Jul 19, 2018 11:43 am
Re: Frikkie
Hi Daar
Ek is van Sasolburg en het maar in die game so n paar terug begin saam n vriend ongelukkig moet ek nog werk terwyl hy op pension is en homself moeg skiet so ek mis nou baie uit
Groete
Ek skiet met n American Ruger 30.06 met silencer

- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: Frikkie
Welkom Frikkie. Hoop jy leer, geniet en deel baie hier.
Kriek
Kriek
- .270 Man
- Full Member

- Posts: 227
- Joined: Wed Apr 29, 2015 2:18 pm
Re: Frikkie
Baie welkom hier Frikkie
.270 Sako with K98 action
carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus

carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus