CZ Rami
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2140
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: CZ Rami
Besit nie een nie maar het hom ernstig oorweeg en ondersoek. Ons hey een gaan bevroetel maar kon op daardie stadium nie met een skiet nie.
Dis n pragtige stukkie staal, maar het ongelukkig sy nadele:
1) Soos die Para Ordnance Warthog is dit n bonkige stukkie ingeneurswese. Hy is breed en ek was bekommerd om hom met EDD te kan versteek.
2) Hy is swaar vir die grootte, veral in vergelyking met polimeer pistole.
3) Hy het op daardie stadium R11 000 gekos (ek kan verkeerd wees met die presiese bedrag!) toe n Glock 26 R9000 gekos het.
4) Hy het baie skerp hoeke.

- saswart
- Sr. Member

- Posts: 482
- Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm
Re: CZ Rami
Baie dankie Ds. J.
Ja ek is bewus van die nadele soos jy genoem het. Ek het al 'n geruime tyd al die pistole in die segment vergelyk (o.a. Glock 26, M&P shield en andere) en met almal al geskiet behalwe die RAMI -wel al hanteer in winkels.
Daarom hoor graag van ander wat al te doen gehad het met 'n RAMI of een besit.