Winchester Pre 64 of Post 64
-
DieLem
- Jr. Member

- Posts: 58
- Joined: Mon Jul 11, 2011 4:03 pm
Winchester Pre 64 of Post 64
Middag Manne
Ek het vir my 'n 7mm Rem Mag Winchester Mod 70 gekoop.
Ek wil weet of dit 'n pre 64 aksie of post 64 aksie het.
Ek dink die beste manier gaan seker wees om te kyk na hoe die patroon in die loop ingevoer word, maar ongelukkig is die geweer nie in my besit nie.
So ek kan nie sien of dit 'n controlled round feed of 'n push feed is nie.Die inligting op die internet is nie baie goed nie.
So ek het gewonder of daar dalk manne is wat ondervinding het met die gewere wat dalk vir my kan inligting gee en of daar dalk ander kenmerke is rondom die geweer waarna ek kan kyk om uittevind watter aksie dit is.My gevoel is dat dit die Pre 64 aksie is.
Die geweer is 'n laat 90's model en sover ek verstaan het winchester weer in 1992 begin om die pre 64 aksie te gebruik met klein veranderinkies.
Dankie
Groete
Lem

- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Winchester Pre 64 of Post 64
Ek het hierdie stukkie raakgelees en as ek na jou luister is jou geweer gemaak in die tyd wat US Repeating Arms die lisensie gehad het. Die "nuwe" model 70 Winchester is eers weer vanaf 2008 gemaak en wat my aanbetref 'n verbetering is op die pre 64 aksie. Wat presiese soort aksie jou geweer het, kan ek nie raai nie, maar klink nie vir my na pre 64 nie en definitief nie model 70 nie.
Hoop die ander manne kan jou dalk help.
In the mid-to late 1950s, Winchester saw a management change which led to an extensive and extremely controversial[15] redesign of their firearms in 1964. This is regarded by many[16] as the year the "real" Winchester ceased to be, and consequently "pre-'64" rifles command higher prices than those made afterwards. Winchester itself went on to have a troubled future as competition from both the US and abroad began to decrease its sales. Although in the 1970s the company attempted to recover its reputation by bringing out the well-received SuperX-1 semiautomatic shotgun, produced along pre-1964 lines, the cost of manufacture again proved unsustainable. In 1980, the company was split into parts and sold off. The name "Winchester" remained with the ammunition making side of the company, and this branch continues to be profitable. The arms making side and New Haven facilities went to U.S. Repeating Arms, which struggled to keep the company going under a variety of owners and management teams. It finally announced plans to close the New Haven facility, the producers of the Model 1894, in 2006.
On August 15, 2006, Olin Corporation, owner of the Winchester trademarks, announced that it had entered into a new license agreement with Browning to make Winchester brand rifles and shotguns, though not at the closed Winchester plant in New Haven. Browning, based in Morgan, Utah, and the former licensee, U.S. Repeating Arms Company, are both subsidiaries of FN Herstal. In 2008 FN Herstal announced plans to produce Model 70 rifles at its plant in Columbia, SC.

Last edited by DawieKotze on Mon Oct 10, 2011 2:17 pm, edited 1 time in total.
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
-
DieLem
- Jr. Member

- Posts: 58
- Joined: Mon Jul 11, 2011 4:03 pm
Re: Winchester Pre 64 of Post 64
Madako
Dankie vir die reply
Die geweer is definitief 'n model 70 ek het die geweer gesien en op die loop staan daar model 70
Ek kan onglukkig nie fotos laai nie die fotos is te groot om te laai.Die geweer is gebou in New Haven Conneticut.
Ek het hierdie raak gelees
1992 to 2006 Model 70
Starting in 1992, Winchester re-introduced many features of the pre-'64 rifles, while also continuing to manufacture less expensive variants. The Post-'92 Model 70 is an extensive rifle line that boasts nearly all of the features of the original line, but with some updated equipment, such as the Controlled Round Push Feed action and synthetic stocks.In 2006 het die fabriek geskuif vanaf New Haven na Browning se fabriek in Utah.
Ek is net nie seker of hulle dit in al die gewere ingebring het nie en of daar net sekere modelle is wat hulle dit ingebring het nie soos bv die supergrade of so iets.
Die groot rede hoekom ek die vraag gevrae het is omdat ek nie weet of die aksie die CRF(Controlled round feed) is of die Push feed.
Sover ek verstaan en van wat ek gelees het is die CRF beter.
Dit maak nie rerig 'n verskil aan my aankope nie ek het reeds die geweer gekoop ek het sommer net gewonder.
Alhoewel ek daarvan sal hou as dit die CRF aksie is.
Ek het die geweer 2de hands gekoop, so ek sukkel om al die inligting van die geweer te kry.

- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Winchester Pre 64 of Post 64
Push feed is die boltface bo, en CRF is die boltface onder:

Goed, beter, 6millimeter!
-
DieLem
- Jr. Member

- Posts: 58
- Joined: Mon Jul 11, 2011 4:03 pm
Re: Winchester Pre 64 of Post 64
Geno
Baie Dankie
Jy het my vemoede bevestig.
Die geweer het definitief dan die CRF.
Ek het die volgende raakgelees oor die Model 70.Terwyl ek veronderstel is om te werk.
Maar dit is maar net lekkerder om op te lees oor gewere as om te werk.
Die artikel se naam is The Riflemans Rifle as iemand sit sou wou gaan lees.
Ek het dit baie interassant gevind en ook 'n paar van my eie vrae beantwoord.
Google die volgende:
The Rifleman's Rifle: Winchester's Model 70
By Chuck Hawks
Groete
Lem
Baie Dankie
Jy het my vemoede bevestig.
Die geweer het definitief dan die CRF.
Ek het die volgende raakgelees oor die Model 70.Terwyl ek veronderstel is om te werk.
Maar dit is maar net lekkerder om op te lees oor gewere as om te werk.
Die artikel se naam is The Riflemans Rifle as iemand sit sou wou gaan lees.
Ek het dit baie interassant gevind en ook 'n paar van my eie vrae beantwoord.
Google die volgende:
The Rifleman's Rifle: Winchester's Model 70
By Chuck Hawks
Groete
Lem
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Winchester Pre 64 of Post 64
Bly jys geholpe en tevrede!
Groete.
Groete.
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Winchester Pre 64 of Post 64
Lem
Ek self het een van die Model 70 post 64's en die geweertjie is fantasties - ek sou die Pre 64 verkies het oor slegs 1 rede.
As jy ddie skoot kleer geskiet het en jy trek die slot terug is die veergelaaide pennetjie op die post 64's se boltface geneig om jou doppe kwaai teen die kant van die aksie vas te stamp en dit maak sulke klein irriterede duikies op my doppe net voor die skouer.
Geno het die identifisering van die 2 aksies baie duidelik uitgewys - die Pre 64 het 'n extractor soos 'n Mauser 98 aksie wat duidelik sigbaar is teen die kant van die slot, terwyl die Post 64's 'n extractor en ejector soos 'n sako of 'n Remington Mod 70 het.
Verder is daar nie 'n enkele ding waaroor ek kan kla nie.
Groete.
Songdaug

Dont tell me, show me......
-
DieLem
- Jr. Member

- Posts: 58
- Joined: Mon Jul 11, 2011 4:03 pm
Re: Winchester Pre 64 of Post 64
More Manne
Ek het gistraand bietjie na fotos van die geweer gekyk en gesien dat ek darem 'n foto van slot geneem het.
Ek is nie meer oortuig dat dit 'n suiwer CRF is nie,maar wat ek wel nou wonder, is dit nie die CRFP(Controlled Round Push Feed) nie
Ek het gekyk na die extractor en dit lyk vir my soos die Push Feed maar dit kyk nie soos die 1 wat Geno gepost het nie.
Dit lyk soos die Push Feed maar daar is 'n duidelike claw aan die kant wat my laat dink dat dit die CRFP is aangesien winchester erens in die 90's 'n kombinasie van die pre 64 en die post 64 gemaak het. Wat dan bekend staan as die CRFP.
Songdaug ek is bly jy geniet die geweer ek dink rerig ek gaan die geweer oor 'n 1000 geniet.
Die geweer sit ongelooflik lekker in my skouer en die lekkerste van al die gewere waarna ek gekyk het.

Lem,
Mail die fotos vir my dan sit ek hulle hier op.
vanniekerk.eugene(at)yahoo dot com
Mail die fotos vir my dan sit ek hulle hier op.
vanniekerk.eugene(at)yahoo dot com
Goed, beter, 6millimeter!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Winchester Pre 64 of Post 64
Lem se fotos:
[img width=560 height=420]http://i779.photobucket.com/albums/yy80 ... C04468.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i779.photobucket.com/albums/yy80 ... C04465.jpg[/img]
[img width=360 height=480]http://i779.photobucket.com/albums/yy80 ... C04457.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i779.photobucket.com/albums/yy80 ... C04453.jpg[/img]
[img width=360 height=480]http://i779.photobucket.com/albums/yy80 ... C04452.jpg[/img]
Dit lyk vir my na gewone push feed omrede CRF se extractor die volle lengte van die slotskag is.
Groete,
Eugene
[img width=560 height=420]http://i779.photobucket.com/albums/yy80 ... C04468.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i779.photobucket.com/albums/yy80 ... C04465.jpg[/img]
[img width=360 height=480]http://i779.photobucket.com/albums/yy80 ... C04457.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i779.photobucket.com/albums/yy80 ... C04453.jpg[/img]
[img width=360 height=480]http://i779.photobucket.com/albums/yy80 ... C04452.jpg[/img]
Dit lyk vir my na gewone push feed omrede CRF se extractor die volle lengte van die slotskag is.
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
-
DieLem
- Jr. Member

- Posts: 58
- Joined: Mon Jul 11, 2011 4:03 pm
Re: Winchester Pre 64 of Post 64
Geno
Dankie vir die oplaai van die fotos.
Hier is 'n foto van hoe ek reken die slot lyk.
Dit is nie presies die slot nie maar dit is die slot wat ek op die internet gekry het wat die naaste lyk aan die slot van die Mod 70.
Ek dink dit is die gewone push feed, maar ek is nie 'n kenner nie.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Winchester Pre 64 of Post 64
Lem, jy's reg. Dit is gewone push feed....
Goed, beter, 6millimeter!
-
DieLem
- Jr. Member

- Posts: 58
- Joined: Mon Jul 11, 2011 4:03 pm
Re: Winchester Pre 64 of Post 64
Geno
Dankie vir al die hulp
Bly ek kon dit darem nou uitklaar.
Groete
Lem
Dankie vir al die hulp
Bly ek kon dit darem nou uitklaar.
Groete
Lem
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Winchester Pre 64 of Post 64
Niks fout met push feed nie.
CRF is net nodig op gevaarlike wild gewere.
CRF is net nodig op gevaarlike wild gewere.
Goed, beter, 6millimeter!
-
DieLem
- Jr. Member

- Posts: 58
- Joined: Mon Jul 11, 2011 4:03 pm
Re: Winchester Pre 64 of Post 64
Geno
JA ek het sommer nou nog bietjie gaan opgelees.
Daar is nie rerig 'n verskil in kwaliteit en so nie, dis net soos jy s? op gevaarlike wild soek jy die CRF.
Maar ek sien nie dat iemand rerig iets sleg kan s? oor die Push feed nie.
Sover ek verstaan gebruik remmington ook push feed in hulle 700 modelle en amerika gebruik dit om mee te snipe.
So ek glo nie daar sal ooit fout wees nie.
Die geweer is baie mooi opgepas en ek het dit vir 'n bargain opgetel, so ek sal nie kla nie.
Push feed of CRF maak nie saak nie ek is baie gelukkig met my kopie.

- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Winchester Pre 64 of Post 64
Ek het een in 270 en kan nie kla nie, hy skiet accuraat en ek nog altyd vleis huis toe gebring
- Musgrave
- Sr. Member

- Posts: 253
- Joined: Tue Mar 01, 2011 12:28 pm
Re: Winchester Pre 64 of Post 64
Lyk na `n mooi geweer - en dit teen `n winskopie? Geluk! En geniet hom!
.22 - Brno Mod 2
.25-06 - Ruger M77 MKII VT
.30-06 - Musgrave Mod 80
.303 - Lee Enfield No.4 MK II
.375 H&H - CZ 550
12 Br - Investarm Model 200LM O/U
12 Br - Browning BPS pompaksie
9mmP - Glock 17
.38 Spl - Ruger Police Service Six
.25-06 - Ruger M77 MKII VT
.30-06 - Musgrave Mod 80
.303 - Lee Enfield No.4 MK II
.375 H&H - CZ 550
12 Br - Investarm Model 200LM O/U
12 Br - Browning BPS pompaksie
9mmP - Glock 17
.38 Spl - Ruger Police Service Six