Goeie dag manne,
Ek sien sie manne hou daarvan as nuwe aansluiters hulself voorstel. Ek is Louw, tans besig om nog te swot. Besit darm al 3 gewere, .223 Zastava, 30-06 Sako en 9.3x62 CZ fullstock. Het darm al onder n hele paar bokke in geklim en jag al van baie klein af saam my pa. Grootste kudu koei het 113kg uitgeslag en probleem dier kees se langste tande was naby aan 2 duim.
Eks in Pretoria vol geleenthede en naby aan nuwe gewere en lekker om saam julle te kuier.
Groete
Nuwe aansluiting
-
Gun oil
- Newbie

- Posts: 29
- Joined: Mon Jun 25, 2018 12:06 am
Nuwe aansluiting
Make sure what you are aiming at before you squeeze the trigger.
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Nuwe aansluiting
Welkom Louw.
Hier kan jy ook nog baie leer/swot.
Hier kan jy ook nog baie leer/swot.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nuwe aansluiting
Dankie vir 'n volledige bekendstelling. Watter studierigting?
Kom kuier saam en deel jou kennis en ervaringe in die jagveld.
Kom kuier saam en deel jou kennis en ervaringe in die jagveld.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Gun oil
- Newbie

- Posts: 29
- Joined: Mon Jun 25, 2018 12:06 am
Re: Nuwe aansluiting
Hi oom Tripod,
Tans besig met my finale jaar van Regte by Tukkies.
Het alreeds baie geleer op die forum en geniet almal se verskillende opinies rakende punte en ladings. Ek skiet met Titan punte met 30-06 en Pro amms vir die 9.3 asook v-max vir die 223.
Tans besig met my finale jaar van Regte by Tukkies.
Het alreeds baie geleer op die forum en geniet almal se verskillende opinies rakende punte en ladings. Ek skiet met Titan punte met 30-06 en Pro amms vir die 9.3 asook v-max vir die 223.
Make sure what you are aiming at before you squeeze the trigger.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nuwe aansluiting
Lyk asof jy al 'n ruk hier kuier as ek na die koeëlkeuse kyk. Ek is 'n oud Tukkie. Sterkte vir die leerwerk.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nuwe aansluiting
Welkom, Olieman. Hoop jy geniet dit hier!