Geweer en scope skoon maak
-
AntonF
- Jr. Member

- Posts: 97
- Joined: Wed Oct 23, 2013 2:51 pm
Geweer en scope skoon maak
Middag mede jagters
Ek wil graag by julle hoor hoe kan ek en waarmee kan ek my geweer en scope (Howa 1500 en Sig sauer wiskey 3)skoon maak. Ons het in die Allday's area gejag laas week en my geweer het om geval en in die rooisand beland. Ek het die meeste skoon gekry maar die grond het tot in die gat tussen die kolf en die veiligheids knop en die bold reliece knop en die geweer kolf in gegaan. Op die scope het dit by die focus knop in gegaan.
Wat kan ek gebruik om dit skoon te maak
Ek wil graag by julle hoor hoe kan ek en waarmee kan ek my geweer en scope (Howa 1500 en Sig sauer wiskey 3)skoon maak. Ons het in die Allday's area gejag laas week en my geweer het om geval en in die rooisand beland. Ek het die meeste skoon gekry maar die grond het tot in die gat tussen die kolf en die veiligheids knop en die bold reliece knop en die geweer kolf in gegaan. Op die scope het dit by die focus knop in gegaan.
Wat kan ek gebruik om dit skoon te maak
.22 BRNO
12Br Baikal
.303.BSA
.308 Musgrave
12Br Baikal
.303.BSA
.308 Musgrave
- fluisterbuis
- Newbie

- Posts: 11
- Joined: Thu Oct 19, 2017 8:58 am
Re: Geweer en scope skoon maak
gebruik sommer die dieslefde brandewyn vat die val veroorsaak het
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Geweer en scope skoon maak
Haal uit mekaar, blaas met lug los sand weg, om sneller en slot area gaan jy moet olies verwyder en skoon maak en nuwe gries gee, acetoon werk lekker daar op oorstokkies.
Teleskoopp gaan ek nie kan help mee nie
Teleskoopp gaan ek nie kan help mee nie
-
AntonF
- Jr. Member

- Posts: 97
- Joined: Wed Oct 23, 2013 2:51 pm
Re: Geweer en scope skoon maak
More
Dankie baie vir die raad
Groete
Anton
Dankie baie vir die raad
Groete
Anton
.22 BRNO
12Br Baikal
.303.BSA
.308 Musgrave
12Br Baikal
.303.BSA
.308 Musgrave
-
308Win
- Sr. Member

- Posts: 493
- Joined: Sun May 12, 2013 1:15 pm
Re: Geweer en scope skoon maak
Kompressor en 6 bar lug
- Theunodb
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sun Oct 16, 2016 7:35 am
Re: Geweer en scope skoon maak
fluisterbuis wrote:gebruik sommer die dieslefde brandewyn vat die val veroorsaak het



Sent from my iPad using Tapatalk
GUNR - Shooting and Reloading
https://onelink.to/56748m
https://onelink.to/56748m
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Geweer en scope skoon maak
Haal jou geweer uit die kolf en was al jou parte met krag parrafien. Blaas dan skoon met lug.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Geweer en scope skoon maak
Heinz Petersen wrote:Haal jou geweer uit die kolf en was al jou parte met krag parrafien. Blaas dan skoon met lug.
Stem met die een van Heinz 100 %. Het myne al so skoongemaak paar keer nadat ons erg Oosweer (wind/sand) met springbok skiet tussen Swakop en Usakos deurgegaan het.Heinz Petersen wrote:Haal jou geweer uit die kolf en was al jou parte met krag parrafien. Blaas dan skoon met lug.
Skoop - soos gese - kompressor hom
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Re: Geweer en scope skoon maak
Wat maak julle manne om droë reën druppels van scope lens af te kry?
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
-
Basie2
- Sr. Member

- Posts: 355
- Joined: Tue Dec 23, 2014 2:09 pm
Re: Geweer en scope skoon maak
Heinz, waar kry jy krag parafin? Dis die beste skoonmaak/degreasing agent en goedkoopste op sy dag. Dis dieselfde as waarmee die ou trekkers (fordson bloubottel en vaaljapies) mee geloop het. Luister by die draadloos.
Sent from my iPad using Tapatalk
Sent from my iPad using Tapatalk
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Geweer en scope skoon maak
Window cleaner met daai sagte lappies waarmee jy brille etc. skoonmaakdehacked wrote:Wat maak julle manne om droë reën druppels van scope lens af te kry?
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Geweer en scope skoon maak
Agrimark of Ko-op's sowel as Midas en Mica en ander motoronderdele winkels hou dit aan.Basie2 wrote:Heinz, waar kry jy krag parafin? Dis die beste skoonmaak/degreasing agent en goedkoopste op sy dag. Dis dieselfde as waarmee die ou trekkers (fordson bloubottel en vaaljapies) mee geloop het. Luister by die draadloos.
Sent from my iPad using Tapatalk
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Johan308
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Mon Aug 18, 2014 2:34 pm
Re: Geweer en scope skoon maak
Ek gebruik die "lens pen" van Lynx, hy werk vir my nog altyd mooi sonder om te sukkeldehacked wrote:Wat maak julle manne om droë reën druppels van scope lens af te kry?
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Geweer en scope skoon maak
Ek sou die geweer strip skoonblaas en die gedeelte van die sneller etc. wat yster is goed skoonspuit met caburatorcleaner, dit haal al die ou olie etc. uit , spuit wd 40 laat alles geolie is, laat al die extra olie afdrip, vryf extra olie met skoon lappie af sit geweer inmekaar.AntonF wrote:Middag mede jagters
Ek wil graag by julle hoor hoe kan ek en waarmee kan ek my geweer en scope (Howa 1500 en Sig sauer wiskey 3)skoon maak. Ons het in die Allday's area gejag laas week en my geweer het om geval en in die rooisand beland. Ek het die meeste skoon gekry maar die grond het tot in die gat tussen die kolf en die veiligheids knop en die bold reliece knop en die geweer kolf in gegaan. Op die scope het dit by die focus knop in gegaan.
Wat kan ek gebruik om dit skoon te maak
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Geweer en scope skoon maak
Hoekom het ek nie aan daai een gedink nieFlip nel wrote: gedeelte van die sneller etc. wat yster is goed skoonspuit met caburatorcleaner, dit haal al die ou olie etc. uit , spuit wd 40 laat alles geolie is, laat al die extra olie afdrip, vryf extra olie met skoon lappie af sit geweer inmekaar.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Geweer en scope skoon maak
....waar sit jou geweer se vergasser?FHM wrote:Hoekom het ek nie aan daai een gedink nieFlip nel wrote: gedeelte van die sneller etc. wat yster is goed skoonspuit met caburatorcleaner, dit haal al die ou olie etc. uit , spuit wd 40 laat alles geolie is, laat al die extra olie afdrip, vryf extra olie met skoon lappie af sit geweer inmekaar.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Geweer en scope skoon maak
...voor die slot Batman!Gawie(13mm) wrote:....waar sit jou geweer se vergasser?FHM wrote:Hoekom het ek nie aan daai een gedink nieFlip nel wrote: gedeelte van die sneller etc. wat yster is goed skoonspuit met caburatorcleaner, dit haal al die ou olie etc. uit , spuit wd 40 laat alles geolie is, laat al die extra olie afdrip, vryf extra olie met skoon lappie af sit geweer inmekaar.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: Geweer en scope skoon maak
Nou lekker gelag
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Geweer en scope skoon maak
Ek maak my eie mengsel. Dit het ek gekry by n plek wat grootmaat maak en verkoop.Basie2 wrote:Heinz, waar kry jy krag parafin? Dis die beste skoonmaak/degreasing agent en goedkoopste op sy dag. Dis dieselfde as waarmee die ou trekkers (fordson bloubottel en vaaljapies) mee geloop het. Luister by die draadloos.
Sent from my iPad using Tapatalk
60% petrol en 40% paraffien.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17